More manne, hoop dit gaan goed.
Watter geweer band studs sal julle aanbeveel vir n hout kolf?
Geweer band studs
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: Geweer band studs
Ek het al Uncle Mike's QD swivels geinstalleer en is heel tevrede. Indien ek eendag lus het sal ek die stud-skroef in die hout "locktite" op 'n manier.
Sterkte
Johan
Sterkte
Johan
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.