Opsoek:vortex viper pst gen ii 5-25x50 FFP

Post Reply
Luhansiebrits
Newbie
Newbie
Posts: 2
Joined: Thu Apr 16, 2020 6:54 am

Opsoek:vortex viper pst gen ii 5-25x50 FFP

Post by Luhansiebrits »

Naand almal. Ek is op soek na n vortex viper pst gen ii 5-25x50 FFP in goeie kondisie vir n billike prys. Het bushnell forge 4.5-27x50 oorweeg maar Dink vortex se Glas is net beter. Laat weet asb as julle weet van n vortex wat te koop is. Sal ook graag julle opinie oor die bushnell forge Wil hoor.

Groete
Luhan
0829217730
Post Reply