Nuweling uit die berge van Cradock
- rustycoetzer
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Mon Dec 19, 2011 12:34 pm
Nuweling uit die berge van Cradock
Hallo almal
Man dis leker om op 'n plek te wees waar ons dieselfde taal praat! Sien uit om sommer baie te leer van almal af en ek hoop ek kan maar ook 'n soutkorreltjie in die see van informasie gooi!!!!
Ek jag jakkies al van 2003 af maar het eers ernstig begin in 2009. Daar's vir my niks lekkerder as die "boep" geluid as jy 'n jakkie vou nie, baie slaaplose nagte onder die sterrre en sien hoe die son opkom en darem so bietjie bloed op die bakkie maak als die moeite werd en dan jou slaap roetine heeltemal holste te bolster maak. Maar soos julle weet dit is verslawend en die trillingtjie wat jy kry( soos Taffie sou se) as daai jakkie jou antwoord, kan mens nie oorvertel nie! Het 'n kursus by Taffie en Neil Viljoen gedoen, Dankie manne ek het baie geleer!!!!
Verskoon maar as ek nie gou reply nie, ek bly in die berge en ek't nog nie Internet nie ek kom maar af het na my pa (Bruhn) toe in die vlaktes vir dit!
Ek't darem al so paar jakkies(17) en so 2 rooi kieter katte geskiet van Nov af!
Groetenis
Wentzel

Last edited by rustycoetzer on Sun Jan 22, 2012 5:05 pm, edited 1 time in total.
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Nuwiling uit die berge van Cradock
Baie welkom hier Wentzel. Hier praat die manne verseker n lekker tipe afrikaans, en soms engels ook. Ek my self is n leek op die gebied, maar verseker het ek al baie geleer.
Gesels lekker saam wanneer jy die geleendheid kry.

Veiligheid eerste manne!
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: Nuwiling uit die berge van Cradock
Lekker Wentzel, welkom ou maat!
Nou moet jy net nie so beskeie wees nie...manne ou Wentzel weet nogal so bietjie van!
Trek maar so storie of 2 van Olifante in Botswana ens ens. uit hom uit..
Cheers,
Petrie.

- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Nuwiling uit die berge van Cradock
Wentzel
AANGENAAM OM TE ONTMOET - BAIE WELKOM EN WEET JY GAAN DIT GENIET

When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- Rooies
- Hero Member

- Posts: 587
- Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm
Re: Nuwiling uit die berge van Cradock
Wentzel
Welkom hier by ons, lyk my Taffie praat te min in die kontrei oor die forum.
Hier raak dit lekker, maar op ST Nowhere nog lekkerder

groete
Reds wat eers rooies was.(ala taffie)

243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."

- JopieFourie
- Full Member

- Posts: 163
- Joined: Mon Feb 15, 2010 2:30 pm
Re: Nuwiling uit die berge van Cradock
Dag en welkom.
Watse kant van Cradock?
Watse kant van Cradock?
- Izak H
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Sun Jun 14, 2009 9:38 am
Re: Nuwiling uit die berge van Cradock
Hallo Wentzel
Welkom hier, hier is baie lees werk vir jou. Ek weet jy sal dit geniet, jy kan maar so nou en dan 'n storie of 2 met ons deel van jou ander wedervaringe.
Groete Izak

- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Nuwiling uit die berge van Cradock
Wentzel
Ek sien ons manne hier in Cradock begin nou baie raak.
Welkom en groete vir jou Pa.
Frikkie

Cradock
- rustycoetzer
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Mon Dec 19, 2011 12:34 pm
Re: Nuwiling uit die berge van Cradock
Tussen Cradock en Tarkastad meer bedford se kant toe in die Elandsdrift wyk!JopieFourie wrote: Dag en welkom.
Watse kant van Cradock?
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Nuwiling uit die berge van Cradock
Welkom Wentzel, jy gaan dit geniet hier. Ek's bly om nog 'n Coetzer te sien.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.