Nuwe Mojet Aksies

Post Reply
Conna Howa
Full Member
Full Member
Posts: 195
Joined: Tue Aug 08, 2017 10:21 pm

Nuwe Mojet Aksies

Post by Conna Howa »

Goeie More Almal

Ek wil gou hoor hoe is die nuwe Mojet 2.1 aksies? Die manne wat een van hulle besit, wat is julle ervaring met die aksies.


Byvoorbaat dankie.
Post Reply