30-06 herlaai data

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
Muller88
Newbie
Newbie
Posts: 37
Joined: Wed Jun 10, 2020 8:31 pm

30-06 herlaai data

Post by Muller88 »

Goeie dag,

Kan iemand my moontlik help met 'n begin lading vir die volgende:

30-06 Tikka T3
S365 kruit
Speer 165gr btsp punte
Ferderal LR primers
PMP doppe

Dankie
J le Roux
Hero Member
Hero Member
Posts: 1112
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am

Re: 30-06 herlaai data

Post by J le Roux »

Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
Post Reply