QL Hulp met 30-06 en 180gr Oryx

Anything regarding this program here/alles rakende die program hier.
Post Reply
3kus
Full Member
Full Member
Posts: 149
Joined: Mon Mar 26, 2018 11:02 am

QL Hulp met 30-06 en 180gr Oryx

Post by 3kus »

Goeie naand,

Ek is asseblief opsoek na hulp met n 30-06, n vriend van my het oorgeskakel van Pmp doppe na Lapua. Hy het gelaai 48.0gr N550 met n TPL van 80.5mm en H2O van sy Pmp doppe was 70.2gr met spoed van 2565 fps.

Sy details:

Cal - 30.06 met 1:10” twist
Loop lengte 22”
Lapua doppe 68.9gr H2O
TPL 80.5mm
Vithavouri N550
Norma Oryx 180gr
Primers = Federal

Leer toets geskiet as volg:

1-47.0-2472
2-47.1-2449
3-47.3-2455
4-47.5-2429
5-47.7-2452
6-47.9-2490
7-48.1-2472

Spoed gemeet met Labradar. Skote 2,3 en 5 was binne n R5 op 200m van mekaar af.

Enige hulp sal waardeer word. Baie dankie


Sent from my iPhone using Tapatalk
.22LR / 308 Win / 6.5x55 SE / 6.5CM / 7 RSAUM / 338WM / 375H&H / 9mm
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: QL Hulp met 30-06 en 180gr Oryx

Post by tripodmvr »

Ek het die data van die eerste sin gebruik en dan is daar 'n node by 2600vps en 'n lading van 48,8gr is bereken.

Die brandtempo is baie hoër as die verstekwaarde.

Watter data is die korrekte? By daardie spoed van 2490vps is die druk nog laag en kan die groot verskil in spoed verklaar.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
3kus
Full Member
Full Member
Posts: 149
Joined: Mon Mar 26, 2018 11:02 am

Re: QL Hulp met 30-06 en 180gr Oryx

Post by 3kus »

Dankie oom Marius, ek glo die spoed gemeet soos per leer toets is reg alhoewel ek ook n hoër spoed verwag het. Kan dalk verskil in temp wees toe die lading met Pmp doppe ontwikkel is in vergelyking met die Lapua doppe se lading wat vroeer die week geskiet is.

Ek gaan met die Lapua doppe 48.0 en 48.5 laai en dan skiet. Ek sal dan weer terugvoering gee daarop. Dankie baie


Sent from my iPhone using Tapatalk
.22LR / 308 Win / 6.5x55 SE / 6.5CM / 7 RSAUM / 338WM / 375H&H / 9mm
3kus
Full Member
Full Member
Posts: 149
Joined: Mon Mar 26, 2018 11:02 am

Re: QL Hulp met 30-06 en 180gr Oryx

Post by 3kus »

Naandse oom Marius,

Ons het oor die naweek tyd gehad om met die 30.06 te gaan skiet. My ladings en spoed gemeet was as volg:

48.0-2488/2443/2503/2493
48.5-2502/2504/2546/2504

Baie dankie.


Sent from my iPhone using Tapatalk
.22LR / 308 Win / 6.5x55 SE / 6.5CM / 7 RSAUM / 338WM / 375H&H / 9mm
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: QL Hulp met 30-06 en 180gr Oryx

Post by tripodmvr »

Ek het die 2504vps van die 48,5gr lading aanvaar en daarvolgens is 50,7gr nodig om by 2610vps (Nodespoed uit te kom. Druk wys as 51K psi wat beter gasseël en hopelik minder ES tot gevolg gaan hê.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
3kus
Full Member
Full Member
Posts: 149
Joined: Mon Mar 26, 2018 11:02 am

Re: QL Hulp met 30-06 en 180gr Oryx

Post by 3kus »

Baie dankie oom Marius. Ons laai weer en dan gaan skiet ons.


Sent from my iPhone using Tapatalk
.22LR / 308 Win / 6.5x55 SE / 6.5CM / 7 RSAUM / 338WM / 375H&H / 9mm
Post Reply