Dag Manne
Ek wil net hoor of daar nie van julle manne is wat 'n paar voorbeelde het van jag getuigskrifte nie. Wil weer aansoeke indien en is op soek na getuigskrifte. Ek wil basies net die bewoording h?, sal dit dan oor tik en by die boere laat teken waar ons altyd jag.
By voorbaat dank
Johan
Getuigskrifte
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Getuigskrifte
Dit is 'n moeilike ding die.
Want nie almal van ons het wel kontakte nie.
Ek jag op 'n paar boere se plase bosvarke saam met die manne, maar nie veel van daai boere weet eers wie ek is nie.
dit kan baie kort en kragtig wees:
Hiermee bevestig ek ......................... dat .............................. op 'n gereelde basis op my plaas .................. kom jag.
Mnr ................... is vertroud met goeie wapen veiligheid en jag etiek en is deurgaans welkom om op my plaas te kom jag.
Geteken:
.................

Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"

- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Getuigskrifte
Dags?,
Hier is wat ek maar beiderhand hou, mens weet nooit wie is bereid om een vir jou te teken nie. Hierdie een is vir vo?ljag en ongedierte motivering. As jy wil motiveer vir jag geweer sit net bok spesies in wat op die plaas beskikbaar is in plaas van vo?ls, ens.
__EIENAAR SE BESONDERHED_
______________________________
______________________________
______________________________
Tel: __________________________
Cell: _________________________
To whom it may concern:
Hunting on my farm:
I __________EIENAAR______________________, ID number ___________EIENAAR____________hereby declare that I am the owner of farm _______PLAAS NAAM_____________________________ in the__________DISTRIK______________________ area.
Mr._____JOU NAAM_____ with ID number ____JOU ID______ from ______JOU WOON ADRES________ has hunted on my farm for several years. He assists me in the control of Pigeons and other small animal species numbers that may damage my crops or kill my livestock. He also frequently visits my farm during winter months for recreational sport and wing shooting of Pigeon; Guinefowl and Francolin.
During his visits to my farm he has always been an ethical hunter who cares for nature and he is a responsible firearm handler. He is welcome to hunt on my farm at any time.
I declare the above as authentic and true.
Name: _________EIENAAR NAAM IN SY HANDSKRIF_________________
Signature: __________EIENAAR TEKEN______________
Date: ___________________________
Hoop dit help.
Groetnis,
Marc
PS: Baie eienaars het sulke getuigskrifte met hulle plaas se logo op, mens moet net onthou om te vra as jy daar is.

" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner