Dag lede
Ek hoop dit gaan goed.
Ek het onlangs 'n 7x57mm Mauser aangepak.
Die wapen is op 'n Mauser 98 aksie gebou met 'n 22" light palma profiel loop met 'n 1:9" twist ratio.
Ek het haastig 'n paar 154gr Hornady SST's gelaai sonder reference na die "lands" en het volgens Nosler se toets-lengtes gelaai (77.5mm) met Alliant se Reloader-19 dryfmiddel.
Ek was skoon verbaas dat die eerste groepering van 4 skote op 47gr Reloader-19 omtrent 'n duim gebied het op 100m... Dit was met 'n gemiddelde snellheid van 2550fps.
Maar na dit het die wiele afgekom met toetse oor 0,5gr inkremente (so 4 x 47gr, 4 x 47.5gr ens tot en met 50gr)...
Ek is nie 'n ou wat negatief oor sulke goed raak nie en sien uit om weer te toets nadat ek hulle teen die lands gemeet het en dalk dan met 'n kleiner jump werk ... Ek het 'n vermoede die ligter koeels (154gr) is bietjie meer fussy as die swaarder 160gr na 175gr pitte in die stywe twist. Maar ek kan dalk verkeerd wees...
Ek het 100 x 170gr Rhinos bestel wat ek ook gaan toets in die geweer vir bosveld jag en dit is nie uiters belangrik dat die 7x57 154gr koeels stoot nie (ek het 'n 7x64 Brenneke wat klaar 155gr Kriek LRH monolithic koeels stamp teen 2930fps MV).
Wat is julle ervaring met die 7x57 en jump sensitivity met ligter koeels?
Groetnis altyd! Kyk mooi na jullle.
7x57 - Finnicky of nie?
- Max Rossle
- Sr. Member

- Posts: 322
- Joined: Thu May 04, 2017 12:30 pm
7x57 - Finnicky of nie?
Jag met kennis en wetenskap - nie met 'n opinie nie.
.22LR, 223 Rem, 7mm-08, 7x64, 375 HH Magnum, ATA SP OU 12G, Glock 9mm, Ruger 357 Magnum, S&W .38 en S&W .44 Rem Mag
Geskei met: .243 Win, 6.5 Cr,
30-06, .338 WM, 308 Winx2, 12Gx4, 450 Rigby

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 7x57 - Finnicky of nie?
Max, jy weet mos dat ons met QL kan probeer help. Die meeste 7x57's met ou 8,7 groefdraai lope het 6 na 10mm spronge en hulle skiet nog mooi. Dit is snaaks dat jy nie weer op 'n node kon kom nie.
Ek sien jy maak daardie Krieke warm in jou 7x64, as dit 'n 24 duim loop is.
Gawie en Dale kan uit ondervinding met die 7x57 hier kom saamgesels.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2592
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: 7x57 - Finnicky of nie?
Max, lees jou pm asb.. Dankie
- Max Rossle
- Sr. Member

- Posts: 322
- Joined: Thu May 04, 2017 12:30 pm
Re: 7x57 - Finnicky of nie?
Thanks Meneer. Ek Sal dit waardeer. Enige insette is ALTYD welkom. Maar ja... Die eerste groepering het heel belowend gelyk en kort net bietjie tweaking op lengte. Sal graag dit verby jou wil hardloop op die QL storie om te sien wat aangaan... Maar ek glo hierdie is n relatiewe moderne setup en is nie so seker oor die hengse jump nie (ek is gewoond daaraan met die unlimited freebore in my 7x64)tripodmvr wrote: Tue Apr 06, 2021 5:14 pm Max, jy weet mos dat ons met QL kan probeer help. Die meeste 7x57's met ou 8,7 groefdraai lope het 6 na 10mm spronge en hulle skiet nog mooi. Dit is snaaks dat jy nie weer op 'n node kon kom nie.
Ek sien jy maak daardie Krieke warm in jou 7x64, as dit 'n 24 duim loop is.
Gawie en Dale kan uit ondervinding met die 7x57 hier kom saamgesels.
Jag met kennis en wetenskap - nie met 'n opinie nie.
.22LR, 223 Rem, 7mm-08, 7x64, 375 HH Magnum, ATA SP OU 12G, Glock 9mm, Ruger 357 Magnum, S&W .38 en S&W .44 Rem Mag
Geskei met: .243 Win, 6.5 Cr,
30-06, .338 WM, 308 Winx2, 12Gx4, 450 Rigby
.22LR, 223 Rem, 7mm-08, 7x64, 375 HH Magnum, ATA SP OU 12G, Glock 9mm, Ruger 357 Magnum, S&W .38 en S&W .44 Rem Mag
Geskei met: .243 Win, 6.5 Cr,
30-06, .338 WM, 308 Winx2, 12Gx4, 450 Rigby
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: 7x57 - Finnicky of nie?
Ek dink persoonlik jy is besig met die verkeerde kruit.
Jy verbrand maar 93% van die kruit en met QL se verstek waardes is jy tussen nodes. Dit verduidelik die 1 duim groep. Probeer 48.3 grein vir 2 626 vps.
Reloder 16 is die regte doepa vir daai 22 duim loop.
44.5 grein behiort jou rondom 2650 vps te gee met die 154 grein koeël.
Dit is slegs 'n voorstel met behulp van QL se verstekwaardes. Met die regte inligting behoort ons jou sommer vinnig reg te help.

Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Max Rossle
- Sr. Member

- Posts: 322
- Joined: Thu May 04, 2017 12:30 pm
Re: 7x57 - Finnicky of nie?
Dankie GawieGawie(13mm) wrote: Tue Apr 06, 2021 8:09 pm Ek dink persoonlik jy is besig met die verkeerde kruit.
Jy verbrand maar 93% van die kruit en met QL se verstek waardes is jy tussen nodes. Dit verduidelik die 1 duim groep. Probeer 48.3 grein vir 2 626 vps.
Reloder 16 is die regte doepa vir daai 22 duim loop.
44.5 grein behiort jou rondom 2650 vps te gee met die 154 grein koeël.
Dit is slegs 'n voorstel met behulp van QL se verstekwaardes. Met die regte inligting behoort ons jou sommer vinnig reg te help.
Vir interessantheid :
7x57mm Mauser
S&B Cases
Remington LRP
154gr Hornady Interbonds
77.5mm COAL
Reloader-19 propellant
47gr
1. 2564
2.2559
3.2534
4. 2544
47.5gr
1. 2578
2. 2583
3. 2574
4.2549
48gr
1. 2624
2. 2635
3. 2609
4. 2624
48.5gr
1. 2656
2. 2645
3. 2661
4. 2682
49gr
1. 2677
2. 2682
3. 2656
4. 2650
49.5gr
1. 2715
2. 2704
3. 2732
4. 2700
50gr
1. 2726
2. 2710
3. 2737
4. 2732
Jag met kennis en wetenskap - nie met 'n opinie nie.
.22LR, 223 Rem, 7mm-08, 7x64, 375 HH Magnum, ATA SP OU 12G, Glock 9mm, Ruger 357 Magnum, S&W .38 en S&W .44 Rem Mag
Geskei met: .243 Win, 6.5 Cr,
30-06, .338 WM, 308 Winx2, 12Gx4, 450 Rigby
.22LR, 223 Rem, 7mm-08, 7x64, 375 HH Magnum, ATA SP OU 12G, Glock 9mm, Ruger 357 Magnum, S&W .38 en S&W .44 Rem Mag
Geskei met: .243 Win, 6.5 Cr,
30-06, .338 WM, 308 Winx2, 12Gx4, 450 Rigby
-
Dale SH
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm
Re: 7x57 - Finnicky of nie?
Max
The 7 X57 is not sensitive to jump.
Reloder 19 is too slow burning for the 150 grain bullets.
I have a Brno ZK600 with 600mm (23.622 inch barrel).
I shoot Barnes 150 grain TTSX and 154 grain Interbond.
Alliant reloder 16/17 is your optimum powder.
I reach 2800 fps on the Node at 51000 psi.
I would not push it this hard in a 1893 model Mauser but a newer action is no problem.
You will find that you will be able to seat the interbonds out much further than what your current TPL is currently at, but please measure accurately first.
It is a very under rated cartridge.

C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1873
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: 7x57 - Finnicky of nie?
Dag Max.
Daar is 'n paar goed om na op te let:
Die "jump" begin 'n probleem raak sodra die vryboor langer raak as die koeel se dravlak. Dit beteken die koeel dryf vir 'n kort oomblik sonder ondersteuning tussen die dop se bek en die begin van die groewe. Dis nie goed vir klein groepe nie.
Vind uit wat jou loop se groefdiameter is. Jy vermeld nie die fabrikaat nie, dus moet ons maar raai. Die Europese 7mm lope meet gewoonlik .285" terwyl die Amerikaanse lope gewoonlik .284" meet. Dit kan 'n effek op akkuraatheid en druk he, afhangende van die koeel se diameter en hardheid natuurlik.
Die 7x57 is gewoonlik 'n baie vergewensgesinde patroon. Dit is nie te fyngevoelig oor kruitkeuse en ander spesifikasies nie, solank jy die lading binne redelike piek druk hou. As die aksie sterk genoeg is, kan mens hom bietjie verby die CIP en SAAMI max druk stoot, maar nie verby ander moderne mediumkalibers se piek druk nie. Trap maar versigtig, jy wil in elk geval nie probeer om 'n 7x64 te dupliseer nie.
Groete.

- Pumba30-06
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Tue Jun 28, 2011 8:50 am
Re: 7x57 - Finnicky of nie?
More Max
Moet nie bang wees om hom te jump nie.
Ek het “okay” groepe met my pa se 7x64 (162gr) en 7x57 (140gr) en my 7x64 met 150gr.
Die spoed en ES was baie mooi en konstante maar die groepe wou net nie toe maak nie.
N oom noem toe met die ou kalibers kan jy begin op n 7mm jump van die lands wat ek toe probeer met die ladings wat reeds konstanr is. Nie te min met speel van daar af skiet almal nou baie konstant onder n duim en kleiner as ons fokus.
As jy wil stuur my n PM dan deel ek met jou