Page 1 of 1

Haar eerste forel

Posted: Mon Jan 09, 2012 11:04 am
by Gerhard
Ek het my dogtertjie laas jaar belowe ek sal haar die somer plaas toe vat en dan gaan vang ons bietjie forel.

Dinge het toe so uit gewerk dat ek haar die af gelope naweek kon vat.

[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 040957.jpg[/img]

Vir haar bietjie laat oefen om te gooi met dobbertjie en erdwurm maar dit was baie warm.

Ek het haar later gaan wys hoe n spinnertjie en koffie meul katrol werk.

[img width=383 height=480]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 40958a.jpg[/img]

Laat middag sit ek toe my vlieg stok aan mekaar en wys vir haar al die vliegies en ons is weer af dam toe.

Dit was nie 100 jaar nie en ek het n forel.

Kry die lyn terug op die stok en ek gee vir haar die stok om die forel te spook.

[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 01077a.jpg[/img]

Hy het lekke gespook op die 4wt.

Sy is baie trots op haar forel.

[img width=360 height=480]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 01079a.jpg[/img]

Die naweek was vir haar n groot avontuur en sy wil al klaar weet wanneer ons weer gaan vis vang...  ;D

Re: Haar eerste forel

Posted: Mon Jan 09, 2012 11:14 am
by douw
BAIE MOOI.

SE VIR HAAR GELUK

GROETNIS
DOUW

Re: Haar eerste forel

Posted: Mon Jan 09, 2012 12:18 pm
by theedge
Pa se trots baie netjies Gerhard geluk aan kleinding

Re: Haar eerste forel

Posted: Mon Jan 09, 2012 12:23 pm
by Rasmus
Geluk. Dit bly darem lekker!!

Re: Haar eerste forel

Posted: Mon Jan 09, 2012 12:24 pm
by Frederik
Goed gedoen.

Re: Haar eerste forel

Posted: Mon Jan 09, 2012 1:58 pm
by Vlakvark
Mooi Gerhard
Wanner begin sy saam jag.

Re: Haar eerste forel

Posted: Mon Jan 09, 2012 1:59 pm
by Gerhard
Vlakvark wrote: Mooi Gerhard
Wanner begin sy saam jag.
Sy is nog bietjie skrikkerig vir die geweer en het niks daar van gehou toe ek met die 222 met silencer geskiet het.

Sal haar met die pellet begin.

Re: Haar eerste forel

Posted: Mon Jan 09, 2012 2:31 pm
by SV MAD (Henk)
Baie geluk Gerhard. Mooi memories...

Re: Haar eerste forel

Posted: Mon Jan 09, 2012 2:47 pm
by Born2Late
Baie geluk.Geniet elke oomblik.