Dinge het toe so uit gewerk dat ek haar die af gelope naweek kon vat.
[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 040957.jpg[/img]
Vir haar bietjie laat oefen om te gooi met dobbertjie en erdwurm maar dit was baie warm.
Ek het haar later gaan wys hoe n spinnertjie en koffie meul katrol werk.
[img width=383 height=480]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 40958a.jpg[/img]
Laat middag sit ek toe my vlieg stok aan mekaar en wys vir haar al die vliegies en ons is weer af dam toe.
Dit was nie 100 jaar nie en ek het n forel.
Kry die lyn terug op die stok en ek gee vir haar die stok om die forel te spook.
[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 01077a.jpg[/img]
Hy het lekke gespook op die 4wt.
Sy is baie trots op haar forel.
[img width=360 height=480]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 01079a.jpg[/img]
Die naweek was vir haar n groot avontuur en sy wil al klaar weet wanneer ons weer gaan vis vang...



