Naand manne.
Deel maar net foto van Nakiri wat ek gemaak het.
15n20 met Spalted Pin oak en Purple heart, D shape handle. En Diamond pattern damascus aan die voorpunt van die handle.
Sent from my LM-G810 using Tapatalk
Nakiri
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nakiri
Baie netjies !!!!!!!!
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Bosvark34
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Tue Jul 22, 2014 1:09 pm
Re: Nakiri
Hi Trompie, dit lyk regtig baie smart!!!!
303 Brit Lee Enfield Mk4 No2
6.5 x 55 SE Voere LBW
6.5 x 55 SE Voere LBW
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Nakiri
Dankie julle
Sent from my LM-G810 using Tapatalk
Sent from my LM-G810 using Tapatalk
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Nakiri
Kwyl hierdie kant!
Nog net twee slapies..
Nog net twee slapies..
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2172
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Nakiri
Baie mooi Trompie. Is dit 'n hamon op die lem, of "differential heat treating"? Ek het nie gedink dis enigsins moontlik om sulke aktiwiteit op 15n20 te kry nie, dis regtig indrukwekkend.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Nakiri
Dankie Johan. Yes dit is ñ hamon daai agv die heat treat.Johan Nel wrote:Baie mooi Trompie. Is dit 'n hamon op die lem, of "differential heat treating"? Ek het nie gedink dis enigsins moontlik om sulke aktiwiteit op 15n20 te kry nie, dis regtig indrukwekkend.
Jys reg 15n20 is nie bekend vir mooi hamon oor die algemeen nie maar ek het met bietjie moeite dit reg gekry om die temperlyn meer prominent te kry.
Sent from my LM-G810 using Tapatalk
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
