Teleskoop skade

Post Reply
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3613
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Teleskoop skade

Post by Fanta300 »

As ‘n teleskoop se ringe so styf vasgedraai word dat die buis induik soos op die foto, kan hy interne skade opdoen bv paralaks fout?
AF85C36B-C3ED-4D76-8709-A5AC67A0947E.jpeg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Teleskoop skade

Post by Gawie(13mm) »

Fanta, aan watter kant is daai skade? Aan die oogstuk se kant of die objektiewe lens se kant?

Die bewegende dele van 'n kant-fokus teleskoop sit in die buis aan die oogstuk se kant. Indien die buis daar beskadig is kan dit die lense vasknyp en die verstelknop kan stram voorkom.

Indien die skade aan die objektief se kant sit( soos die befaamde NF met die koeël-gat in) sal die teleskoop se bewegende dele nie ge-afekteer wees nie.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3613
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: Teleskoop skade

Post by Fanta300 »

Dankie Gawie. Skade is voor die stelknoppe. Verskaffers het onderneem om teleskoop te vervang as die skade nie deur nalatigheid (of onnoselgeid) veroorsaak is nie. Kom ons hou duim vas.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Teleskoop skade

Post by Gawie(13mm) »

Fanta, ek hou saam met jou duime en tone vas.
Indien die teleskoop op "los" of aparte bassise met ringe gemonteer was kan daar wel stremming op die buis geplaas word wat hom dan laat "knak" net voor of agter die ringe. Die lense se belyning kan negatief beinvloed word daardeur.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3613
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: Teleskoop skade

Post by Fanta300 »

Dankie. Kom ons hoop maar hulle is my meer genadig as die Ontvanger
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Teleskoop skade

Post by Gawie(13mm) »

Fanta300 wrote: Thu Mar 04, 2021 9:13 pm Dankie. Kom ons hoop maar hulle is my meer genadig as die Ontvanger
Fanta, "genade" en "ontvanger", kom maar min in dieselfde sin voor.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Post Reply