Ek het 'n plasing op gunsite gemaak maar dit lyk my mens kry opdraende as jy nie uitsluitlik Glock of CZ ondersteun nie en dalk die toepaslikheid/meriete van hulle produkte bevraagteken. Dalk is hier ook persone wat sinvol kan bydra tot die gesprek aangaande die nuwe klein pistooltjie van HS?
A very interesting pistol of which I find very little discussion here on Gunsite. Is there a reason apart from it is not a Glock /CZ?
Who is looking forward to receive theirs?
Personally I went from S&W to Glock due to availability and cost. However, can the usual contenders compete with this little package from Croatia?
Springfield Hellcat / HS H-11
- Geno
- Administrator

- Posts: 13645
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Springfield Hellcat / HS H-11
Die H-11 trek my aandag ook nou al vir 'n ruk!
Goed, beter, 6millimeter!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Springfield Hellcat / HS H-11
Ek het nog net bq oor hulle gelees maar ek stel ook belang in een van die H11s
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Springfield Hellcat / HS H-11
Ek wil ook na hom kyk. Die manne by Euro Optic Africa in Stellenbosch hou HS pistole aan maar hulle het hom ook nie in vooraad toe ek praat van n Hellcat het die oukie nie eers geweet wat dit is. Dis vir my merkwaardig dat die pistool kan 11+1 rondtes hou en hy is effens kleiner as n Glock 43 wat net 6+1 is. Parte en magasyne gaan seker nie volop wees soos Glock maar as iets moet breek kan ek altyd terug gaan na my G19 dis hoe ek daarna kyk.
Last edited by LUAN on Wed Feb 03, 2021 11:22 am, edited 1 time in total.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8011
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Springfield Hellcat / HS H-11
Ek sien dit ook so. 2 magesyne is genoeg om te dra en as daar iets breek het ek 2 glocks wat mos nooit breek nie
Die Hellcat is effe kleiner as die Glock 43 en hou standaard 5 rondtes meer in die magesyn. Dit is ook 1 rondte meer as die G43x of G48 waarvan die greep so lank soos die G19 is.
Hier is 'n baie nice website om pistole te vergelyk:
https://www.handgunhero.com/compare/spr ... -glock-g43
'n Beter teenstander is seker die Sig Sauer P365 of P365 SAS maar hy gaan ook in die orde van R5000 meer kos met 1 rondte minder in die magesyn.
Die Hellcat is effe kleiner as die Glock 43 en hou standaard 5 rondtes meer in die magesyn. Dit is ook 1 rondte meer as die G43x of G48 waarvan die greep so lank soos die G19 is.
Hier is 'n baie nice website om pistole te vergelyk:
https://www.handgunhero.com/compare/spr ... -glock-g43
'n Beter teenstander is seker die Sig Sauer P365 of P365 SAS maar hy gaan ook in die orde van R5000 meer kos met 1 rondte minder in die magesyn.
-
Silwer
- Full Member

- Posts: 136
- Joined: Thu May 14, 2015 11:30 am
Re: Springfield Hellcat / HS H-11
Sover ek verstaan is Spartan arms die agent. Skietwinkel hier in Bloem kon vir my een by hulle kry. Ek wag tans vir die lisensie, maar ek het nou al 'n paar keer die pistool deeglik gaan bestudeer. Die afwerking van die pistool is baie goed. Uit die boks uit is ek beïndruk met die visier, die voorste korrel is fibre optic. Beide die magasyne het die 13 rondte voetstuk op, maar twee 11 rondte voetstukke is ook ingesluit. Van wat ek sien is magasyne beskikbaar vir so raps bo R600. Reaper custom maak reeds holsters vir die h11 en Daniels holsters het my laat weet dat hulle teen die einde van die maand ook holsters in voorraad sal hê. Ek het die h11 met die glock 43 en sig p365 vergelyk. Die h11 en sig p365 is basies dieselfde grootte, die glock 43 so klein bietjie groter. Ek glo nie betroubaarheid sal 'n probleem wees nie die yanks het hom al behoorlik getoets. Oor die beskikbaarheid van parte sal ek nog maar moet sien, maar ek is bereid om proefkonyn te wees, die pistool het my genoeg beïndruk dat ek die kans sal waag.
Sent from my SM-A015F using Tapatalk
Sent from my SM-A015F using Tapatalk
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Springfield Hellcat / HS H-11
Skuus ek het bedoel hy is effens kleiner as die G43. Die G43X en G48 se grepe is albei so lank soos die G19 net smaller maar ek weet nie of dit die probleem gaan oplos as dit kom by versteekbaarheid. Daar is wel nou n 15 rondte magasyn vir hulle besikbaar wat gemaak word deur shield arms.