Manne wat vortex strike eagle 5-25x56 besit?

Post Reply
Jacques.308
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 499
Joined: Sun Mar 15, 2015 10:25 am

Manne wat vortex strike eagle 5-25x56 besit?

Post by Jacques.308 »

Hi manne

Ek wil sommer hoor hoe ondervind julle die bogenoemde scope? Stel hy akuraat is hy hard en is sy glas darem oky?

Groete

Sent from my SM-N770F using Tapatalk

User avatar
Ammion
Hero Member
Hero Member
Posts: 571
Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am

Re: Manne wat vortex strike eagle 5-25x56 besit?

Post by Ammion »

Ek besit nie een nie en het ook nie deur een gekyk nie. Ek het rukkie terug scope gekoop en moes kies tussen die Strike Eagle en die Delta Javelin 4.5-30 x 56 vir dieselfde prys. Ek het op die Javelin besluit sonder om deur enige van die twee te kyk. Ek is uiters gelukkig met die Javelin - scope het my ongelooflik beindruk.
User avatar
Ammion
Hero Member
Hero Member
Posts: 571
Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am

Re: Manne wat vortex strike eagle 5-25x56 besit?

Post by Ammion »

Jammer, ek antwoord nie jou vraag nie - al wat ek probeer sê is kyk na Javelin ook in selfde prysklas.
User avatar
Francoisv
Hero Member
Hero Member
Posts: 1614
Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm

Re: Manne wat vortex strike eagle 5-25x56 besit?

Post by Francoisv »

Jacques ek besit een, het hom op my 22 Anschutz gemonteer hoofsaaklik oor die interne verstelling en relatiewe kort langafstand wat geskiet word. Nie baie mal oor die turrets, veral paralaks is stram. FFP werk goed vir my and die ret is duidelik gemerk.

Die glas is aanvaarbaar, ek kan ongelukkig nie op die verstelling kommentaar lewer, sal dit doen as ek dit getoets het. Sukkel met misfires op die stadium, so aandag nie by teleskoop.

Ek dink in daai prysklas plus duisend of 3 is daar beter kopies nuut en 2e hands, maar bitter min gee jou die interne verstelling wat die scope doen.

2 daughters. Plenty guns.

Francois Vogel
Kalaharihunter
Full Member
Full Member
Posts: 183
Joined: Tue Dec 31, 2013 1:36 pm

Re: Manne wat vortex strike eagle 5-25x56 besit?

Post by Kalaharihunter »

Gemors!!!
Klein Karoo
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Sat Mar 19, 2016 12:04 pm

Re: Manne wat vortex strike eagle 5-25x56 besit?

Post by Klein Karoo »

Kalaharihunter wrote: Sat Mar 06, 2021 10:19 pm Gemors!!!
Kan jy uitbrei?
Jacques.308
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 499
Joined: Sun Mar 15, 2015 10:25 am

Re: Manne wat vortex strike eagle 5-25x56 besit?

Post by Jacques.308 »

Kalaharihunter wrote:Gemors!!!
Sal ook graag wil hoor hoe so?

Sent from my SM-N770F using Tapatalk

User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Manne wat vortex strike eagle 5-25x56 besit?

Post by joe rocket »

Made in China. Kyk Cyclops se resensie oor die scope. Sy pel het syne al twee keer terug gestuur.
GROETE

__________________________

Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
Jacques.308
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 499
Joined: Sun Mar 15, 2015 10:25 am

Re: Manne wat vortex strike eagle 5-25x56 besit?

Post by Jacques.308 »

joe rocket wrote:Made in China. Kyk Cyclops se resensie oor die scope. Sy pel het syne al twee keer terug gestuur.
Ekt nou al vir meer as n maand een wat hard werk en hy is uitstekend. Party mense het maar net slegte geluk. Ekt my PST al 2 keer terug gestuur

Sent from my SM-N770F using Tapatalk

User avatar
Heinds
Hero Member
Hero Member
Posts: 786
Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm

Re: Manne wat vortex strike eagle 5-25x56 besit?

Post by Heinds »

Sal wil hoor hoe die teleskoop vergelyk met die PST Gen 2.
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Manne wat vortex strike eagle 5-25x56 besit?

Post by Diesel Dog »

[quote=Jacques.308 post_id=841473 time=1615094353 user_id=10370]
[quote="joe rocket"]Made in China. Kyk Cyclops se resensie oor die scope. Sy pel het syne al twee keer terug gestuur.[/quote]Ekt nou al vir meer as n maand een wat hard werk en hy is uitstekend. Party mense het maar net slegte geluk. Ekt my PST al 2 keer terug gestuur

Sent from my SM-N770F using Tapatalk
[/quote]

Jy sal goed regkom met die scope, ek sien jy is al gewoond scopes terugstuur en Vortex se vip warranty is die beste in die mark!

Miskien redeneer ek soos n passer al om my eie gat,maar ek verkies my scope op my geweer .

DD
User avatar
Petrie303
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm

Re: Manne wat vortex strike eagle 5-25x56 besit?

Post by Petrie303 »

Dagse,

Ek stel ok belang om een te koop, het na hom gaan kyk en vergelyk wat in sy prysklas is en Strike Eagle lyk goed... Die scope wat ek gan koop/soek moet diens doen op my 300wsm... Die scope moet n goeie waarborg he, in MOA stel, wil hom gebryk vir ver gong skiet, speel en jag...
Kalaharihunter wrote: Sat Mar 06, 2021 10:19 pm Gemors!!!
Kalahari kan jy uitbrei, het jy enige ondervinding self met die Strike Eagle?

As jy na die resensies lees/kyk, hou meeste van die scope en so hier en daar een wat nie n "fan" is nie...

Petrie
Jacques.308
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 499
Joined: Sun Mar 15, 2015 10:25 am

Re: Manne wat vortex strike eagle 5-25x56 besit?

Post by Jacques.308 »

Petrie303 wrote:Dagse,

Ek stel ok belang om een te koop, het na hom gaan kyk en vergelyk wat in sy prysklas is en Strike Eagle lyk goed... Die scope wat ek gan koop/soek moet diens doen op my 300wsm... Die scope moet n goeie waarborg he, in MOA stel, wil hom gebryk vir ver gong skiet, speel en jag...
Kalaharihunter wrote: Sat Mar 06, 2021 10:19 pm Gemors!!!
Kalahari kan jy uitbrei, het jy enige ondervinding self met die Strike Eagle?

As jy na die resensies lees/kyk, hou meeste van die scope en so hier en daar een wat nie n "fan" is nie...

Petrie
Petrie ekt nou wel myne verkoop maar my eerlike opinie daars absoluut niks fout met hom nie. Uitstekende waarde vir geld en net so hard soos sy boeties

Sent from my SM-N770F using Tapatalk

Post Reply