Bi Pods
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Bi Pods
Ek kyk daarna om n bi pod op die 30 06 te sit.
Ek sal die bi pod gebruik om te skiet van die bench af maar ook in die veld om te skiet uit die l? posisie (berg jag).
Wat stel julle voor is goeie produkte?
Ek sal die bi pod gebruik om te skiet van die bench af maar ook in die veld om te skiet uit die l? posisie (berg jag).
Wat stel julle voor is goeie produkte?
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Bi Pods
Gerhard,
Klomp manne gaan se jy moet vir Harris se Bipods gaan, maar teen minder as helfde die prys kom ek en Stefan7x64 baie goed reg met ons Caldwell X-LC 9-13" bipods.
Ek het 'n ruk terug gemaklik dassies op +-250m van die pod af geskiet, so hy is verseker stabiel genoeg.
Groete,
Eugene

Goed, beter, 6millimeter!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Bi Pods
Dankie Eugene,Geno wrote: Gerhard,
Klomp manne gaan se jy moet vir Harris se Bipods gaan, maar teen minder as helfde die prys kom ek en Stefan7x64 baie goed reg met ons Caldwell X-LC 9-13" bipods.
Ek het 'n ruk terug gemaklik dassies op +-250m van die pod af geskiet, so hy is verseker stabiel genoeg.
Groete,
Eugene
Was dit die fixed of swivel model gewees en wat verkies jy?
Ek het die naweek plek gekry waar ek kan gaan blesbok jag.
Dit berge gaan sorg dat dit moontlik lang skote gaan wees en ek wil seker maak ek skiet die beste moontlike skoot...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Bi Pods
Die bipods wat ons gebruik kan swivel, ek verkies dit bo die fixed pods. Fixed werk net op 'n bench, die swivel is noodsaaklik vir wanneer jy jag omdat die grond nooit waterpas is nie.
Goed, beter, 6millimeter!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Bi Pods
Dankie man.Geno wrote: Die bipods wat ons gebruik kan swivel, ek verkies dit bo die fixed pods. Fixed werk net op 'n bench, die swivel is noodsaaklik vir wanneer jy jag omdat die grond nooit waterpas is nie.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: Bi Pods
Gerhard,
Harris is verseker die beste, maar ek het ook al goeie goed gehoor van die Caldwell. Die belangrikste dink ek is om maar die swivel opsie te vat, veral as jy praat van in die berge jag. Vir enige ongelyk terrein gaan die fixed een nie werk nie. Ek het 'n fixed Harris so paar jaar terug weg gegee, want hy was useless in die veld.
Groete,
Petrie.

-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: Bi Pods
Ek het die naweek die eerste keer met die Harris bi-pod op my 300wm geskiet. Baie stabiel. Sal definitief volgende keer na Caldwell kyk as die prys reg is.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Bi Pods
Beer wrote: Ek het die naweek die eerste keer met die Harris bi-pod op my 300wm geskiet. Baie stabiel. Sal definitief volgende keer na Caldwell kyk as die prys reg is.
opsoek.
Groete
Van der Walt
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Bi Pods
Een ding wat ek agtergekom het met die Harris BiPod stelsel is die rubber voetjies- as jy op die baan vanaf 'n blad skiet is hulle geneig om 'n bietjie te spring agv die rubber wat vasklou en die veer stelsel. Ek sit daarvoor maar altyd 'n stuk lap neer op die blad om die pootjies op te rus.Dan gly hulle mooi glad.
'n Pel van my het sulke felt skoentjies gemaak wat met rekkies om die rubber voetstukke pas. As hy diere in die Kalahari skiet agter van 'n bakkie af en die pootjies op die bakkie dak rus, s? hy dit werk mooi.
Weet nie of die ander BiPod stelsels hiedie fenomeen het nie.

Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Bi Pods
+1 my mater!!Geno wrote: Gerhard,
Klomp manne gaan se jy moet vir Harris se Bipods gaan, maar teen minder as helfde die prys kom ek en Stefan7x64 baie goed reg met ons Caldwell X-LC 9-13" bipods.
Ek het 'n ruk terug gemaklik dassies op +-250m van die pod af geskiet, so hy is verseker stabiel genoeg.
Groete,
Eugene
Gerhardus, volgens my is daar geen verskil tussen die twee bi-pods nie. Altwee werk baie mooi, ek kan net nie insien hoekom die Harris R1200 kos en die Calwell teen R650 verkoop nie. Ek skiet duim groepe op 200m van my Caldwell af...
Koop die swivel een, jy gebruik dit vreeslik baie, veral as jy bietjie langer skote in die veld skiet en die terrein is nie so plat nie, wat maar meeste van die tyd die geval is.
Groetnis
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Bi Pods
Dankie Stef.Stefan764 wrote:+1 my mater!!Geno wrote: Gerhard,

Volgende vraag is ...
Het julle voorraad?
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Bi Pods
Geno
Jys is reg in teorie, maar as jy dit toepas op jagafstande is daai bietjie wat hy kantel weglaatbaar...in praktyk????
OF praat ek woefiepoefie?
As jy le en skiet en dis baie skeef , tilt ek die hele geweer met die bipot in elk geval om reguit te le, die swivel aksie is nie genoeg om regtig ongelyk oppervalktes te aklkomodeer nie,
Maar as jy een koop kry liewer die swivel eeen dis beter om iets te he en nie te gebruik nie as om dit nie te he nie....ander kant
groete
Jb

Shoot straight and tell the truth!
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Bi Pods
Geno en Stef
In watter lengtes kom daai bipods?
Ek soek n korter een vir die sa jagters tabelle vir die 300m le en skiet?\
JAcques
Dit gaan maar net oor van dieselfde posisie af oefen as skiet in die kompetisie?
In watter lengtes kom daai bipods?
Ek soek n korter een vir die sa jagters tabelle vir die 300m le en skiet?\
JAcques
Dit gaan maar net oor van dieselfde posisie af oefen as skiet in die kompetisie?
Shoot straight and tell the truth!
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Bi Pods
Gerhard ek het na die VANGUARD vir die 223 gekyk. Lyk ook soos 'n heel skaflikke produk.
Peet
Peet
Work to live, don"t live to work
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Bi Pods
Ek dink die 9 tot 13 duim bi pod sal net die ding wees vir le en skiet wees...JACQUES BOTHA wrote: Geno en Stef
In watter lengtes kom daai bipods?
Ek soek n korter een vir die sa jagters tabelle vir die 300m le en skiet?\
JAcques
Dit gaan maar net oor van dieselfde posisie af oefen as skiet in die kompetisie?
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Bi Pods
Jakes, as jy so skuins le dat die bipod se swivel nie genoeg is nie gaan jy beginne rol materJACQUES BOTHA wrote: As jy le en skiet en dis baie skeef , tilt ek die hele geweer met die bipot in elk geval om reguit te le, die swivel aksie is nie genoeg om regtig ongelyk oppervalktes te aklkomodeer nie,
Jakes, Gerhard het jou mooi geantwoord hier, die 6-9 raak te kort vir in die veld le en skiet. Ekt al n paar mooi skote op Springbok van die bipod af geskiet terwyl ek in die grasse le, maar so nou en dan raak selfs die 13" te kort. Vir skietbaan EN veld sal ek die 9-13 vat...JACQUES BOTHA wrote: Geno en Stef
In watter lengtes kom daai bipods?
Gerhardus nee jammer maat, maar hulle kom in n week of twee in!
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Bi Pods
As ek die prys so vergelyk kan jy sommer altwee lengtes van die een koop ipv die ander.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Bi Pods
Laat so brein nou moet vrotBLOK wrote: As ek die prys so vergelyk kan jy sommer altwee lengtes van die een koop ipv die ander.
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Bi Pods
Skerp,Stefan764 wrote:Jakes, as jy so skuins le dat die bipod se swivel nie genoeg is nie gaan jy beginne rol materJACQUES BOTHA wrote: As jy le en skiet en dis baie skeef , tilt ek die hele geweer met die bipot in elk geval om reguit te le, die swivel aksie is nie genoeg om regtig ongelyk oppervalktes te aklkomodeer nie,![]()
![]()
![]()
Jakes, Gerhard het jou mooi geantwoord hier, die 6-9 raak te kort vir in die veld le en skiet. Ekt al n paar mooi skote op Springbok van die bipod af geskiet terwyl ek in die grasse le, maar so nou en dan raak selfs die 13" te kort. Vir skietbaan EN veld sal ek die 9-13 vat...JACQUES BOTHA wrote: Geno en Stef
In watter lengtes kom daai bipods?
Gerhardus nee jammer maat, maar hulle kom in n week of twee in!
Stef
Dankie Stef.
Laat weet as die voorraad in gekom het sodat ek kan kom loer.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
375Ruger
Re: Bi Pods
Gerhard,
Ek het n Harris Model 25 C wat ek net een keer gebruik het. Dis die "fixed" model en jy is welkom om hom te toets sou jy belangstel. Eks in Randburg.
groete
Willem
Ek het n Harris Model 25 C wat ek net een keer gebruik het. Dis die "fixed" model en jy is welkom om hom te toets sou jy belangstel. Eks in Randburg.
groete
Willem
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Bi Pods
Die Caldwells het geland.....
Beide die 6-9 en die 9-13 gaan vir R550
Manne ek se net julle sal moet roer, die goeters kry vinniger voete as meeste vani goed hier ini shop.
Groetnis
Stef
Beide die 6-9 en die 9-13 gaan vir R550
Manne ek se net julle sal moet roer, die goeters kry vinniger voete as meeste vani goed hier ini shop.
Groetnis
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1174
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
Re: Bi Pods
As ek kyk na hoe vinnig die ander goed in die shop loop sou ek eerder se daai caldwells gan vlerke kryStefan764 wrote:
Manne ek se net julle sal moet roer, die goeters kry vinniger voete as meeste vani goed hier ini shop.
Groetnis
Stef
Groete,
Lourens
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Bi Pods
Stefaans,
Het julle die 13 -25 ook in vooraad? Prys asseblief. Hulle werk beter vir my in die Bos met die Gras. Kan sit en skiet van die af. Glo die ander sal beter werk vir le, maar ek vind bitter min le skote in die bos.
Groete
JP
Het julle die 13 -25 ook in vooraad? Prys asseblief. Hulle werk beter vir my in die Bos met die Gras. Kan sit en skiet van die af. Glo die ander sal beter werk vir le, maar ek vind bitter min le skote in die bos.
Groete
JP
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Bi Pods
JPS
Ons het nog enetjie oor DINK ek.... Almal uit vandag op ouens wat bestel het... Prys R650