Die ideale jagmes
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Die ideale jagmes
Hallo Manne,
Ek het nou begin bosvarke jag saam met die manne en het agtergekom ek het meer 'n mes nodig waarmee ek myself kan beskerm indien 'n vark my sou vasvat.
Nou ek het so korterige Kershaw eenstuk mes waarvan ek baie hou vir slag doeleindes, maar ek is opsoek na iets met 'n langer lem en iets wat lekker stewig is, 'n mes waarmee mens kan steek sou dit nodig wees.
Ek weet dit klink verregaande, maar dit is my behoefte.
Sit bietjie fotos op van julle messe en jul idees van die ideale mes!
Ek werk maar met 'n klein begroting vir die projekm

Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"

- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Die ideale jagmes
As begroting nie 'n issue was nie, sou ek ges? het Cold Steel OSS....
Maar jy kan ook kyk na iets soos Puma, Buck of Kershaw se langer fixed-blades.

Goed, beter, 6millimeter!
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Die ideale jagmes
Geno, ek het nie die knabbas om 'n buffel dood te steek nie 
Hierdie Kershaw Roughneck 1010 lyk nogal na die ding vir my.
Sal eintlik meer 'n varkmes as jagmes wees
Hierdie Kershaw Roughneck 1010 lyk nogal na die ding vir my.
Sal eintlik meer 'n varkmes as jagmes wees
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Die ideale jagmes
DWB
As ek self kan kies COLD STEEL beter gaan jy nie sommer kry nie.Gaan na hulle website toe en kyk daar.Sharp Edge is die agente vir die messe in SA.

Of jy kan n 44 MAG try vir size ek glo nie n vark sal teen hom stry nie.Dont take n knive to n gun fight

My 44 praat mooi
Beretta
Beretta
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Die ideale jagmes
Manne los nou die eollie vir 'n ander topic, ?aarby sal ons nog kom 
Smaak my Oom Beretta moet vir my 'n mes bou
hy kan mos
Smaak my Oom Beretta moet vir my 'n mes bou
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Die ideale jagmes
DWB
As ek dit nog gedoen het sou ek hom al lankal in die pos gegooi het vir jou.Maar beter as cold steel gaan jy nie sommer kry nie.
Beretta
As ek dit nog gedoen het sou ek hom al lankal in die pos gegooi het vir jou.Maar beter as cold steel gaan jy nie sommer kry nie.
Beretta
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Die ideale jagmes
Oom Beretta, daar is nie dalk ou voorraad nie 
Ek het daai cold steel so beloer, maar my vrou sal hom gebruik om van my geslagsorgane een van daai dopskinkers te maak
1ste baba is oppad, so ek meot lig loop en min spend
Kom nou manne, sit fotos op!
Ek soek idees!
Ek het daai cold steel so beloer, maar my vrou sal hom gebruik om van my geslagsorgane een van daai dopskinkers te maak
1ste baba is oppad, so ek meot lig loop en min spend
Kom nou manne, sit fotos op!
Ek soek idees!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Die ideale jagmes
DWB
Nee maar as daar een opduik jou naam is op hom
Beretta
Nee maar as daar een opduik jou naam is op hom
Beretta
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Die ideale jagmes
Jy moet maar leer om daai 30 06 vinnig te reload...
As jy nie die probleem met die 30 06 kan uitsort nie gaan n mes jou nie veel help nie... lol
As dit by slag ens kom is Buck my gunsteling met die harde staal word hy nie so vinnig stomp soos Kershaw nie.

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Die ideale jagmes
Dankie Baas Beretta!!!
Ek het die perfekte mes gehad jare terug as laaitie, toe het hulle op die plaas ingebreuk en onder andere my mes gevat en 'n gat in die plafon gesteek, en toe is hulle met hom weg!
My idee van die tipe mes wat in my gedagtes ronddwaal is lang dik lem, single cutting edge, en lekker stewige greep vir my groot kloue. Dink amper dis hoe die bowies van ouds was, ek weet nie
Ek het die perfekte mes gehad jare terug as laaitie, toe het hulle op die plaas ingebreuk en onder andere my mes gevat en 'n gat in die plafon gesteek, en toe is hulle met hom weg!
My idee van die tipe mes wat in my gedagtes ronddwaal is lang dik lem, single cutting edge, en lekker stewige greep vir my groot kloue. Dink amper dis hoe die bowies van ouds was, ek weet nie
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Die ideale jagmes
Ek dink hierdie is n lekker biltong messie wat dalk kan werk vir die varkies... 
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Die ideale jagmes
ha ha ha
Deon gaan hom dood dra aan daai padda slagter
Deon gaan hom dood dra aan daai padda slagter
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Die ideale jagmes
Oom Dawid, my skoonpa bly net oorkant julle daar in Qatar, sal hom vra om vir my een van daai arabierse daggers saambring 
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Die ideale jagmes
DWB,
Jou skoonpa dan n ARAB...
....vra net 
Nog enetjie wat daar van Pakistan af kom....
Jou skoonpa dan n ARAB...
Nog enetjie wat daar van Pakistan af kom....
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Die ideale jagmes
Nee hy is ook darem 'n afrikanerXrooinek
Hulle kom ook van hier maar nou kan ek ook darem gerus voel dat skoonpa meer we'll af is
Hulle kom ook van hier maar nou kan ek ook darem gerus voel dat skoonpa meer we'll af is
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Die ideale jagmes
Hulle kom ook van hier maar nou kan ek ook darem gerus voel dat skoonpa meer we'll af is
Hahaha ja jou skelm

Hulle se mos as n man arm is is dit nie jou skuld nie maar as hy in n arm familie in trou is dit sy eie stupidgeit.
Hahaha ja jou skelm
Hulle se mos as n man arm is is dit nie jou skuld nie maar as hy in n arm familie in trou is dit sy eie stupidgeit.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: Die ideale jagmes
Daai vreeslike messe is meerdoelig. As jy die lem so 300mm in die grond in slaan sal jy steeds kan staan en dooierus vat oor die hef gedeelte ...
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Die ideale jagmes
Oom Dawid,
'N man moet mos met 'n plan werk
'N man moet mos met 'n plan werk
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
FE
- Hero Member

- Posts: 566
- Joined: Sat Jul 02, 2011 10:21 pm
Re: Die ideale jagmes
DWB,
Maak 'n skets van wat jy in gedagte het, en mail dit vir my! Sal kyk of ek nie vir jou een kan maak nie!! As jy wil, gebruik 12C27 stainless.

Born to hunt, but forced to work!
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Die ideale jagmes
Fe
Sien jy is ook maar stil daar by die Lag spiere afdeling is jy bang
Plaas n paar fotos van jou messe dis mos mooi goed om te kyk
Sien jy is ook maar stil daar by die Lag spiere afdeling is jy bang
Plaas n paar fotos van jou messe dis mos mooi goed om te kyk

-
FE
- Hero Member

- Posts: 566
- Joined: Sat Jul 02, 2011 10:21 pm
Re: Die ideale jagmes
Ja
, ek los nou maar boodskappe op julle grappe! Ek het so paar foto's. Hoop dit gaan nog goed daar in die vreemde?
Last edited by FE on Wed Jan 04, 2012 12:21 pm, edited 1 time in total.
Born to hunt, but forced to work!
- Heinds
- Hero Member

- Posts: 786
- Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Re: Die ideale jagmes
Julle manne wat so praat van die cold steel messe.
Watse een sou julle se sal lekker werk vir jag as jy nou een kon kies? Ek sien daar is 'n groot versameling..

Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Die ideale jagmes
Dankie FE
Ek sal bietjie sit en skrabbel!