Mauser .22

Post Reply
Louiswessels
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Sun Jan 10, 2021 1:52 pm

Mauser .22

Post by Louiswessels »

Hi almal. Ek is opsoek na die persoon wat die Mauser .22 magasyne vervaardig asb as daar iemand is wat kan help.
OosKaapJagter
Hero Member
Hero Member
Posts: 956
Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm

Re: Mauser .22

Post by OosKaapJagter »

User avatar
Jurgen Visser
Hero Member
Hero Member
Posts: 815
Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm

Re: Mauser .22

Post by Jurgen Visser »

Ek nou die dag 10 rondte een gekoop by Guns &bows , hulle het ook die 5 rondte magasyne vir 22 Mauser , daar was paar van elk
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE >:D


Die lewe is te kort om nors te wees ++>:
Basie2
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 355
Joined: Tue Dec 23, 2014 2:09 pm

Re: Mauser .22

Post by Basie2 »

HK Precesion mag in Newcastle lewer goeie naverkoop diens. Ek het anschutz 10 skoot laat omruil, dit wou nie mooi voer nie, geen probleem. My 2c


Sent from my iPad using Tapatalk
Post Reply