More manne
Is daar van julle wat al jagte vas gemaak het vir die jaar, en hoe lyk die pryse?
Ek het solank n' Gemsbok vas gemaak vir 29 April teen R4000, sodat ek net weer solank bietjie wildsvleis in my vrieskas het. Deesdae het wilds mince vir my meer smaak as bees mince. Ek wil sommer ook n' vet skaap koop op die plaas, gaan nie R100 plus vir vet betaal soos laasjaar ny die slaghuise nie.
Groete
Chris
Jag seisoen 2021
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Jag seisoen 2021
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1349
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Jag seisoen 2021
Sover het ek net 'n "sponsored" jag van 'n forumlid wat ek bitter gaaf aangebied is. Ek weet nie wanneer nie, ek weet nie presies waar nie, maar ek weet ek gaan dit geniet. Ek gaan tyd in die natuur spandeer en al doen ek dit sonder 'n geweer is dit nogsteeds 'n wen in my boeke.
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Re: Jag seisoen 2021
Ek is nog opsoek na jag plek.
Ek soek baie graag takbok ,bosvark en bosbok om te jag. So ek nog nie geboek nie ,ek nog op die soek tog.
Die manne is stil met die jag plekke.
Ek soek baie graag takbok ,bosvark en bosbok om te jag. So ek nog nie geboek nie ,ek nog op die soek tog.
Die manne is stil met die jag plekke.
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Jag seisoen 2021
William ja ek dink die pryse gaan aan die stywe kant wees die jaar met die goeie reen wat nou val.
Wat vra julle vir n' Gemsbok en Eland die jaar daar by julle?
Groete
Wat vra julle vir n' Gemsbok en Eland die jaar daar by julle?
Groete
william007 wrote: Tue Jan 05, 2021 7:54 am Ek is nog opsoek na jag plek.
Ek soek baie graag takbok ,bosvark en bosbok om te jag. So ek nog nie geboek nie ,ek nog op die soek tog.
Die manne is stil met die jag plekke.
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Re: Jag seisoen 2021
Ja ek glo so die diere is baie mooi kondisie.
Ons jag nie regtig Elande vir biltong nie. Maar hier gaan n Eland koei of 2 beskikbaar wees vir jag.
Gemsbokke vra ons R5500.
Die Eland koeie sal hier by R8500 rond wees.
Ons jag nie regtig Elande vir biltong nie. Maar hier gaan n Eland koei of 2 beskikbaar wees vir jag.
Gemsbokke vra ons R5500.
Die Eland koeie sal hier by R8500 rond wees.