Tikka 243 QuikLoad Help
- DamDuiker
- Sr. Member

- Posts: 423
- Joined: Thu May 17, 2012 10:29 am
Tikka 243 QuikLoad Help
Goeie More manne,
Ek het raad nodig my 243 skiet vuurwarm, ek het self op quickload gekyk en moes my burnrate ver oor 10% na 0.6180 aanpas om te maak werk. Hier is my resep.
90gr Hornady ELDX
Loop: 601mm
Primers: CCi 250
Kruit: IMR 4350 @ 38.9gr
H20: 54.8gr
TPL: 69.06
Spoed: 3012ft/s (by kroon met LabRadar)
Temp: 25C
My ES was 54 ek weet dit is redelik hoog en nie volgens standaard nie, veral nie met die prosesse wat ek deur gaan met dop voorbereiding ens nie.
Baie Dankie

Jeandré Beneke
There are some who can live without wild things and some who cannot.
Mauser .22lr
Norinco - 22wmr
Krico .222Rem
Tikka T3 Varmint .243win
Ruger 6.5Creed (RPR)
Tikka T3 Varmint .300wsm
CZ 550 Lux .375H&H
Stevens 12ga

- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Tikka 243 QuikLoad Help
Hoe ver van lande af? Nog standaard loop op?
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Tikka 243 QuikLoad Help
Uit dit wat jy verkry het kan ek dink aan 3 moontlike oorsake :-
1. Spoed is verkeerd - egter baie onwaarskylik met Labradar
2. Dop het donut of die doplengte is te lank - koeël word vasgedruk. Watter doppe is dit?
3. Jy is in die lande - ek sou na 67mm laai om te sien of dit die probleem is.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- DamDuiker
- Sr. Member

- Posts: 423
- Joined: Thu May 17, 2012 10:29 am
Re: Tikka 243 QuikLoad Help
Standaard loop en Lande is gemeet met Hornady se guage en stok metode ek is 1mm van die lande af doppe is Norma doppe wat ek selfde lengte gesny het op selfde lengte, splinternuut eerste keer wat ek hulle skiet so donuts is nie veronderstel om a probleem te wees nie.
Jeandré Beneke
There are some who can live without wild things and some who cannot.
Mauser .22lr
Norinco - 22wmr
Krico .222Rem
Tikka T3 Varmint .243win
Ruger 6.5Creed (RPR)
Tikka T3 Varmint .300wsm
CZ 550 Lux .375H&H
Stevens 12ga
There are some who can live without wild things and some who cannot.
Mauser .22lr
Norinco - 22wmr
Krico .222Rem
Tikka T3 Varmint .243win
Ruger 6.5Creed (RPR)
Tikka T3 Varmint .300wsm
CZ 550 Lux .375H&H
Stevens 12ga
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Tikka 243 QuikLoad Help
Dit lyk asof die TPL dan die enigste is wat die ekstra druk kan veroorsaak.
Gaan jou TPL na deur met 'n skoonmaakstok te meet en kyk hoe dit met die Hornady vergelyk. Verkort na 67mm en skiet dan groep met die 38.9gr lading. Dit sal dan wys of dit die oorsaak is.
Gaan jou TPL na deur met 'n skoonmaakstok te meet en kyk hoe dit met die Hornady vergelyk. Verkort na 67mm en skiet dan groep met die 38.9gr lading. Dit sal dan wys of dit die oorsaak is.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- DamDuiker
- Sr. Member

- Posts: 423
- Joined: Thu May 17, 2012 10:29 am
Re: Tikka 243 QuikLoad Help
Ek maak so dankie
Jeandré Beneke
There are some who can live without wild things and some who cannot.
Mauser .22lr
Norinco - 22wmr
Krico .222Rem
Tikka T3 Varmint .243win
Ruger 6.5Creed (RPR)
Tikka T3 Varmint .300wsm
CZ 550 Lux .375H&H
Stevens 12ga
There are some who can live without wild things and some who cannot.
Mauser .22lr
Norinco - 22wmr
Krico .222Rem
Tikka T3 Varmint .243win
Ruger 6.5Creed (RPR)
Tikka T3 Varmint .300wsm
CZ 550 Lux .375H&H
Stevens 12ga
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2943
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Tikka 243 QuikLoad Help
Ek sou ook eers die LR Magnum slagdoppies los, gewone LR en weer kyk. Jou ES onder beheer kry.
Beste.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
JDEls
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Wed Apr 20, 2016 1:37 pm
Re: Tikka 243 QuikLoad Help
Het jy geskiet met 'n knaldemper aan?
Sent from my SM-N970F using Tapatalk
Sent from my SM-N970F using Tapatalk
- DamDuiker
- Sr. Member

- Posts: 423
- Joined: Thu May 17, 2012 10:29 am
Re: Tikka 243 QuikLoad Help
Ek het met en sonder silencer geskiet spoed was min of meer dieselfde. Silencer was die ES so klein bietjie beter.
Jeandré Beneke
There are some who can live without wild things and some who cannot.
Mauser .22lr
Norinco - 22wmr
Krico .222Rem
Tikka T3 Varmint .243win
Ruger 6.5Creed (RPR)
Tikka T3 Varmint .300wsm
CZ 550 Lux .375H&H
Stevens 12ga
There are some who can live without wild things and some who cannot.
Mauser .22lr
Norinco - 22wmr
Krico .222Rem
Tikka T3 Varmint .243win
Ruger 6.5Creed (RPR)
Tikka T3 Varmint .300wsm
CZ 550 Lux .375H&H
Stevens 12ga
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2943
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Tikka 243 QuikLoad Help
Onthou elimineer een op slag.
Soos Tripod uitwys, begin by TPL. Laai ook dan met std LR en skiet onder dieselfde omstandighede.
Jou doppe splinternuut, dus ‘fireform’ jy? Hou in gedagte as faktor.
Hornady meld 0.5mm kort van maks vir hierdie k-punt. Wat ook algemeen is. Slegs ter info.
Hou ons op hoogte asb. Leersaam.
Beste.
Soos Tripod uitwys, begin by TPL. Laai ook dan met std LR en skiet onder dieselfde omstandighede.
Jou doppe splinternuut, dus ‘fireform’ jy? Hou in gedagte as faktor.
Hornady meld 0.5mm kort van maks vir hierdie k-punt. Wat ook algemeen is. Slegs ter info.
Hou ons op hoogte asb. Leersaam.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Tikka 243 QuikLoad Help
Ek het baie koels kliphard in die lands in gedruk en baie comps gewen, ek neem aan my probeem was ek het nie heeltyd oor n crony geskiet nie so het nie my fout gesien nie....
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Tikka 243 QuikLoad Help
Mooiste groepe ooit geskiet is met FF vanaf gewone .243 na Ackley. DIEP in die lande gelaai en siedaar!!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Tikka 243 QuikLoad Help
Sal julle dan aanbeveel dat alle ammunisie in die lande forseer word?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- DamDuiker
- Sr. Member

- Posts: 423
- Joined: Thu May 17, 2012 10:29 am
Re: Tikka 243 QuikLoad Help
Ek het n ladder test gedoen, en toe op n lading besluit, op daai stadium toe was daar geen druk, granted spoed was so rapsie vinnag, maar geen druk, toe n so twee weke terug skietbaan toe en toe eweskielik probleme, primers val sommer uit. Dis hoe ek opgetel het daars fout
Jeandré Beneke
There are some who can live without wild things and some who cannot.
Mauser .22lr
Norinco - 22wmr
Krico .222Rem
Tikka T3 Varmint .243win
Ruger 6.5Creed (RPR)
Tikka T3 Varmint .300wsm
CZ 550 Lux .375H&H
Stevens 12ga
There are some who can live without wild things and some who cannot.
Mauser .22lr
Norinco - 22wmr
Krico .222Rem
Tikka T3 Varmint .243win
Ruger 6.5Creed (RPR)
Tikka T3 Varmint .300wsm
CZ 550 Lux .375H&H
Stevens 12ga
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Tikka 243 QuikLoad Help
Primer pockets kon seer gekry het toe. Wat was die temperatuur verskil van dag 1 na dag 2? Ek het laas Sat n langafstand kursus gedoen en 9am die oggend toe meet spoed op node en 3pm daai middag toe fluit koele 180fps vinniger.....verskil was 17 grade in temperatuur.
- DamDuiker
- Sr. Member

- Posts: 423
- Joined: Thu May 17, 2012 10:29 am
Re: Tikka 243 QuikLoad Help
Eesrte ladings was uitgewerk seker op so 10grade en die laaste geskiet op 25grade, soos ek se nuwe doppe. So primer pocket moet reg wees
Jeandré Beneke
There are some who can live without wild things and some who cannot.
Mauser .22lr
Norinco - 22wmr
Krico .222Rem
Tikka T3 Varmint .243win
Ruger 6.5Creed (RPR)
Tikka T3 Varmint .300wsm
CZ 550 Lux .375H&H
Stevens 12ga
There are some who can live without wild things and some who cannot.
Mauser .22lr
Norinco - 22wmr
Krico .222Rem
Tikka T3 Varmint .243win
Ruger 6.5Creed (RPR)
Tikka T3 Varmint .300wsm
CZ 550 Lux .375H&H
Stevens 12ga
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Tikka 243 QuikLoad Help
Dit gaan nie n groot verskil maak nie. Es loop saam met nek spanning.Lategan1 wrote: Thu Dec 24, 2020 10:27 am Ek sou ook eers die LR Magnum slagdoppies los, gewone LR en weer kyk. Jou ES onder beheer kry.
Beste.
Virgin doppe maak so. Kyk of daar nie n carbon ring in die kamer is nie.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Tikka 243 QuikLoad Help
Ja oom as jy fireform ja vir al vir wildcat kalibers, maar soos oom weet dan moet jy jou lading aanpas.tripodmvr wrote: Thu Dec 24, 2020 8:37 pm Sal julle dan aanbeveel dat alle ammunisie in die lande forseer word?
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Tikka 243 QuikLoad Help
H4350 is taamlik stabiel as dit by temp swings kom. Dit is baie snaaks laat jy primers pop teen daai spoed en toe jy hul vinniger geskiet het was hul reg maar dit kan seker wees dat die Normas maar bq sagter as gewoonlik is en soos Ruaan se dalk seer gekry het die eerste keer toe jy hul geskiet het. Is dit die selfde ELDs wat jy die eerste keer geskiet het met jou ladder?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- DamDuiker
- Sr. Member

- Posts: 423
- Joined: Thu May 17, 2012 10:29 am
Re: Tikka 243 QuikLoad Help
Alles was presies dieselfde niks het verander nie net die datum
Jeandré Beneke
There are some who can live without wild things and some who cannot.
Mauser .22lr
Norinco - 22wmr
Krico .222Rem
Tikka T3 Varmint .243win
Ruger 6.5Creed (RPR)
Tikka T3 Varmint .300wsm
CZ 550 Lux .375H&H
Stevens 12ga
There are some who can live without wild things and some who cannot.
Mauser .22lr
Norinco - 22wmr
Krico .222Rem
Tikka T3 Varmint .243win
Ruger 6.5Creed (RPR)
Tikka T3 Varmint .300wsm
CZ 550 Lux .375H&H
Stevens 12ga
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2943
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Tikka 243 QuikLoad Help
Carbon ring, klein dop, LR Magnum primers, warm lading/spoed vinnig soos hy meld, temperatuurverskil, slagdoppe wat spring en gatskade opdoen per Ruaan,(hoop ni vir jou geval so nie, want dan was jy nie net effe vinnig ni) gaan lekker saamgesels, of hoe?joe rocket wrote: Fri Dec 25, 2020 10:50 amDit gaan nie n groot verskil maak nie. Es loop saam met nek spanning.Lategan1 wrote: Thu Dec 24, 2020 10:27 am Ek sou ook eers die LR Magnum slagdoppies los, gewone LR en weer kyk. Jou ES onder beheer kry.
Beste.
Virgin doppe maak so. Kyk of daar nie n carbon ring in die kamer is nie.
Baie veranderlikes, back2basics. Dink Dam kan lekker kies waar om te begin. My2c.
Toevallig Erik Cortina video laaste week gekyk. Hy bepaal sy maks lading, ongeag of sweet spot, tot met druktekens, dan sak hy sy lading met +_ 1.5gr. Hy fokus met hierdie lading op verskillende TPL/MOL vir optimale sweet spot. Een v d redes vir 1.5gr laer is om temperaruurverskille te oorkom. Hy glo eerste is TPL primêr vir sweet spot, nie lading nie.
Dalk ou nuus, ter verfrissing.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Tikka 243 QuikLoad Help
Onthou ook Erik gebruik n tuner op sy gewere so dit werk n bq anders, hulle temp swing is ook baie baie groter as ons sin as hulle winter en somer skiet so mens moet nie te diep in daai gat in klim nie, ja dit het ook n impak hier maar as jy jou ammo konstant hou behoort jy nie n vreeslike sprong of val in spoed te sien nie. Ek kan regtig nie dink dat n 90gr koel self uit n kort loop teen 3012fps jou doppe so seer sal maak dat die primers uit val nie, hoe ver druk jy jou dop se skouer terug of het jy die virgin doppe nie geFL size nie?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- DamDuiker
- Sr. Member

- Posts: 423
- Joined: Thu May 17, 2012 10:29 am
Re: Tikka 243 QuikLoad Help
Dis Virgin doppe ek full lenth size nie, neck size en expanding mandrel (2 thou pull) net die doppe se nekke, dan wanneer hulle begin sukkel om te kamer bump ek die skouers terug, die proses werk met al my ander kalibers wat ek gereeld ver oor die heilige lyn meer skiet.
Ek is ook doodseker van my TPL dat ek nie in die lande is nie, ek is baie punteneerig wat dit aanbetref so meet dit seker meer as 20keer as ek dit die dag meet. Tensy ek n disleksie fout gemaak het iewers.
Ek sal die kamer skoon maak en terug gaan drawing board toe en julle op hoogte hou
Ek is ook doodseker van my TPL dat ek nie in die lande is nie, ek is baie punteneerig wat dit aanbetref so meet dit seker meer as 20keer as ek dit die dag meet. Tensy ek n disleksie fout gemaak het iewers.
Ek sal die kamer skoon maak en terug gaan drawing board toe en julle op hoogte hou
Jeandré Beneke
There are some who can live without wild things and some who cannot.
Mauser .22lr
Norinco - 22wmr
Krico .222Rem
Tikka T3 Varmint .243win
Ruger 6.5Creed (RPR)
Tikka T3 Varmint .300wsm
CZ 550 Lux .375H&H
Stevens 12ga
There are some who can live without wild things and some who cannot.
Mauser .22lr
Norinco - 22wmr
Krico .222Rem
Tikka T3 Varmint .243win
Ruger 6.5Creed (RPR)
Tikka T3 Varmint .300wsm
CZ 550 Lux .375H&H
Stevens 12ga
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Tikka 243 QuikLoad Help
Daardie lading wys as 54K psi in my berekening. Het die slagdoppe toe ook uitgeval.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- DamDuiker
- Sr. Member

- Posts: 423
- Joined: Thu May 17, 2012 10:29 am
Re: Tikka 243 QuikLoad Help
Nee hulle het nie doppe wys geen teken van druk nie