Geen meer jakkase in Oos - Kaap!
- Vaalboer
- Full Member

- Posts: 168
- Joined: Thu Jan 20, 2011 3:53 pm
Geen meer jakkase in Oos - Kaap!
Hi
Kom nou van Jeffreysbaai vakansie af.. soontoe Colesberg, Middelburg, Graaf Reinet, Jansenville en Uitenhage gery, terug PE, Cradock, Middelburg, Colesberg gery.. Al die pad nie een jakkals gesien nie! So moenie worry nie!
Wil eintlik maar net s? julle manne bly in 'n baie mooi wereld! Waardeer dit!!
Jo'Burg Groete

Happiness is... a warm gun!
-
Niel Viljoen
- Newbie

- Posts: 45
- Joined: Wed May 05, 2010 9:21 pm
Re: Geen meer jakkase in Oos - Kaap!
Vaalboer
Manne in Oos Kaap redelik gatvol vir jakkalse, hulle gooi nou sommer lood van die paaie af. Rede hoekom jy geen jakkalse gesien het nie Oos Kaap jakkalse is eerste jakkalse in land wat nou PADSKU is !!
Stem saam sowaar een van die mooiste dele in ons land.
Groete
Niel

sakkievanheerden
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Wed Jul 14, 2010 8:16 pm
Re: Geen meer jakkase in Oos - Kaap!
Vaalboer
Ek belowe jou hier in die Oos Kaap is meer as genoeg jakkalse,die goed bly net bietjie weg van die paaie af hulle en die texis ken nie van padmaniere nie.
Groete
Sakkie van Heerden
Ek belowe jou hier in die Oos Kaap is meer as genoeg jakkalse,die goed bly net bietjie weg van die paaie af hulle en die texis ken nie van padmaniere nie.
Groete
Sakkie van Heerden
- basie
- Full Member

- Posts: 172
- Joined: Wed Apr 01, 2009 9:14 pm
Re: Geen meer jakkase in Oos - Kaap!
Vaalboer
Die jakkalse hier weet as hulle in die pad kom word hulle vrekgery.
Ons bly in 'n mooi wereld, maar hy het maar sy probleme ook, soos daai jakkalse wat jy nie gesien het nie.

Mooiloop
Basie
Die jakkalse hier weet as hulle in die pad kom word hulle vrekgery.
Ons bly in 'n mooi wereld, maar hy het maar sy probleme ook, soos daai jakkalse wat jy nie gesien het nie.
Mooiloop
Basie
Elke Rooihond kry sy dag!!
- Biker
- Hero Member

- Posts: 812
- Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm
Re: Geen meer jakkase in Oos - Kaap!
Vaalboer
Ooo ja-a hulle is hier en ek wil al lankal daai BOTTER BULLETJIES wat die jackaltjies so opline in die ou Transvaal nooi vir n Oos Kaap roepie. Nogal n ander BALLGAME hier innie Skaapkolonie. Baie bly as julle manne dit hier geniet.
Groete Biker

- Dawie D
- Hero Member

- Posts: 548
- Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm
Re: Geen meer jakkase in Oos - Kaap!
Biker
As jy daai manne nooi vir n jackal skiet gaan hulle nooit weer se ons bly in n mooi wereld nie, hulle sal dink die wereld is getoor

As jy daai manne nooi vir n jackal skiet gaan hulle nooit weer se ons bly in n mooi wereld nie, hulle sal dink die wereld is getoor
As ek jou sien gaan jy val
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Geen meer jakkase in Oos - Kaap!
Ja manne, ek weet dis 'n ander storie by julle, en ek's bitter bly ek jag waar ek jag!
edit: So, ons het maklike jakkalse, EN groot koedoes!

TRANSVAAAAAAAAAL!!!!!!!!!!!
edit: So, ons het maklike jakkalse, EN groot koedoes!
TRANSVAAAAAAAAAL!!!!!!!!!!!
Goed, beter, 6millimeter!
- Dawie D
- Hero Member

- Posts: 548
- Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm
Re: Geen meer jakkase in Oos - Kaap!
Nee Geno
Jy het al weer vergeet
Julle het maklike vrouens, dom jakkalse en groot koedoes
Jy het al weer vergeet
Julle het maklike vrouens, dom jakkalse en groot koedoes
As ek jou sien gaan jy val
- Boertjie
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm
Re: Geen meer jakkase in Oos - Kaap!
Dawie
Dit lyk vir my ek en jy moet vir Geno gaan kuier.
Boertjie
Dit lyk vir my ek en jy moet vir Geno gaan kuier.
Boertjie
- Dawie D
- Hero Member

- Posts: 548
- Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm
Re: Geen meer jakkase in Oos - Kaap!
Boertjie
Hoe se jy ek het nie mooi gehoor nie?
Wanneer ry ons

Hoe se jy ek het nie mooi gehoor nie?
Wanneer ry ons
As ek jou sien gaan jy val
- Boertjie
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm
Re: Geen meer jakkase in Oos - Kaap!
Dawie
Ek is more by die huis, dit vat n uur tot by jou.So, reel jy met Geno, ons ry more....................
Boertjie
Ek is more by die huis, dit vat n uur tot by jou.So, reel jy met Geno, ons ry more....................
Boertjie
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Geen meer jakkase in Oos - Kaap!
As ek so luister na wat by geno aangaan sit ek links voor en sponser die petrol

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Boertjie
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm
Re: Geen meer jakkase in Oos - Kaap!
Blok
Jy verstaan nie.Ons kom beslis nie om te jag nie.Geno kan maar alleen veld toe.
Ons kry ook darem so nou en dan n paar jakalse dood by ons.
Boera
Jy verstaan nie.Ons kom beslis nie om te jag nie.Geno kan maar alleen veld toe.
Ons kry ook darem so nou en dan n paar jakalse dood by ons.
Boera
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Geen meer jakkase in Oos - Kaap!
Boera,
Is reg, slat uit!
Bring jy net 'n slagding, Dawie kan 'n turksvy-sappie bring, en Blok moet sorg dat Beretta se dogter ook hier uitkom!
Is reg, slat uit!
Bring jy net 'n slagding, Dawie kan 'n turksvy-sappie bring, en Blok moet sorg dat Beretta se dogter ook hier uitkom!
Goed, beter, 6millimeter!
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Geen meer jakkase in Oos - Kaap!
Geno
Lyk my jy is nie meer bang vir recoil nie
.
Beretta
Lyk my jy is nie meer bang vir recoil nie
Beretta
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Geen meer jakkase in Oos - Kaap!
GENO
AS daai aanstaande skoon pa van jou vastrap gaan jy n pakslae kry wat jy nooit sal vergeet nie
en dan vat skoomoeder jou ook nog
AS daai aanstaande skoon pa van jou vastrap gaan jy n pakslae kry wat jy nooit sal vergeet nie

-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Geen meer jakkase in Oos - Kaap!
Vlakvark
Ek sien jy verstaan die dinge jy sal maar daardie nuwe gun moet oor stuur vir back up
het jy dalk ook dogters
Beretta
Ek sien jy verstaan die dinge jy sal maar daardie nuwe gun moet oor stuur vir back up
Beretta
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Geen meer jakkase in Oos - Kaap!
Boertjie

Vlakvark
Nou laat wonder jy my as Geno pakslae kry oor die dogter en jy noem-se van die skoonmoeder wonder ek hoe lyk sy, jy nie dalk vir Beretta vir n kudu jag vat as jy terugkom nie.
Dalk daai kruishaar op my profile weg skuif van daai girl en n nuwe teiken kry. 
Jy verstaan verkeerd ek is moeg gejakkals en het al n paar groot kudoos geskiet, maar klink my hier is iets anders vir daai KERFSTOKDawie D wrote:
Julle het maklike vrouens, dom jakkalse en groot koedoes![]()
Vlakvark
Nou laat wonder jy my as Geno pakslae kry oor die dogter en jy noem-se van die skoonmoeder wonder ek hoe lyk sy, jy nie dalk vir Beretta vir n kudu jag vat as jy terugkom nie.
Last edited by BLOK on Thu Jan 05, 2012 5:42 pm, edited 1 time in total.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Dawie D
- Hero Member

- Posts: 548
- Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm
Re: Geen meer jakkase in Oos - Kaap!
Blok
Dit wil vir my lyk of jy daai "kerfstok"soolank moet slyp, daar kom werk vir hom
Varkie
Dit wil my lyk jy gaan lekker jag
Ns: Ek hoop Beretta se polise is op datum en Geno se medies is in orde

Dit wil vir my lyk of jy daai "kerfstok"soolank moet slyp, daar kom werk vir hom
Varkie
Dit wil my lyk jy gaan lekker jag
Ns: Ek hoop Beretta se polise is op datum en Geno se medies is in orde
As ek jou sien gaan jy val
-
sakkievanheerden
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Wed Jul 14, 2010 8:16 pm
Re: Geen meer jakkase in Oos - Kaap!
Boere en DawieD
Ek gat saam as ons nie gaan julle weet jakkalse jag nie.
Groete
Sakkie
Ek gat saam as ons nie gaan julle weet jakkalse jag nie.
Groete
Sakkie
- Dawie D
- Hero Member

- Posts: 548
- Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm
Re: Geen meer jakkase in Oos - Kaap!
More Sakkie
Die saak is reg.
Ek werk nog net aan n paar "roep klanke" om saam te vat
Laat weet maar as jy n voorstel het van klanke wat werk
Groete Dawie
Die saak is reg.
Ek werk nog net aan n paar "roep klanke" om saam te vat
Laat weet maar as jy n voorstel het van klanke wat werk
Groete Dawie
As ek jou sien gaan jy val
- Boertjie
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm
Re: Geen meer jakkase in Oos - Kaap!
Dawie
Ons moet vir Louis vra.Hy het so rukkie gelede n klankie gemaak wat hy sy vrou mee ingeroep het.Ek dink amper hy het dit vir Taffie ook gestuur.
Die 2 bene val glo oor hul voete om daar uit tekom.
Boertjie
Ons moet vir Louis vra.Hy het so rukkie gelede n klankie gemaak wat hy sy vrou mee ingeroep het.Ek dink amper hy het dit vir Taffie ook gestuur.
Die 2 bene val glo oor hul voete om daar uit tekom.
Boertjie
-
sakkievanheerden
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Wed Jul 14, 2010 8:16 pm
Re: Geen meer jakkase in Oos - Kaap!
Boere
Ek soek ook daai klank asb,ek en ou Taf is reeds los en beskikbaar.
Groete
Sakkie
Ek soek ook daai klank asb,ek en ou Taf is reeds los en beskikbaar.
Groete
Sakkie
- Boertjie
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm
Re: Geen meer jakkase in Oos - Kaap!
Sakkie
Dan moet ons iets reel tussen ons 3.Want dan is dit jy,Taffie en ek wat los en beskikbaar is.Hoe lyk dit daar by die renoster inn?Laas wat ons daar was was jy besig om met 3 te dans toe ek en Taffie loop.Kan ons nie weer n draai daar maak nie?
Dawie
Sover ek weet was jy nog gering,toe ek jou laas gesien het?
Boertjie
Dan moet ons iets reel tussen ons 3.Want dan is dit jy,Taffie en ek wat los en beskikbaar is.Hoe lyk dit daar by die renoster inn?Laas wat ons daar was was jy besig om met 3 te dans toe ek en Taffie loop.Kan ons nie weer n draai daar maak nie?
Dawie
Sover ek weet was jy nog gering,toe ek jou laas gesien het?
Boertjie
-
sakkievanheerden
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Wed Jul 14, 2010 8:16 pm
Re: Geen meer jakkase in Oos - Kaap!
Boere
Nee jong daai aand was ek in n lokfal in gelui,ek is onskuldig wat daai een aan betref.Gelukkig kon ek los kom en ontsnap uit daai een uit.haha.
Groete
Sakkie
Nee jong daai aand was ek in n lokfal in gelui,ek is onskuldig wat daai een aan betref.Gelukkig kon ek los kom en ontsnap uit daai een uit.haha.
Groete
Sakkie