Aanlyn Jakkals Roepkursus/Seminaar 9 en 10 Des
Posted: Sun Nov 22, 2020 7:26 pm
Na 'n suksesvolle proeflopie tov 'n kort aanlynkursus is ons redelik gerat vir 'n volledige Roep Kursus. Ek gebruik Zoom wat lekker op "smartphones" tablets en rekenaars werk.
Vir enige persoon wat belang sou stel in die kursus, sal seker so 6-8 ure beslaan wat opgedeel sal word oor 2 dae tensy 16 Desember geskik is.
Datums wat kursus sal plaasvind
9 en 10 Desember vanaf 6pm tot 10pm
Ek stel ook die Gevorderde Roep CD en DVD1 beskikbaar en is ingesluit by die kursus fooi.
Totale Koste R500-00 per persoon.
Die enigste deel wat ontbreek is die praktiese uitgaan maar word verskeie video's gewys wat die praktiese deel duidelik sal maak.
Kontak my op Whatsapp of Telegram o824944o6o, PM op die forum of stuur epos aan hein at jaracal.com
Ek sal 'n groep op Whatsapp en/of Telegram maak om die datums en tye te koordineer.
Groete
Heinrich