Na 'n suksesvolle proeflopie tov 'n kort aanlynkursus is ons redelik gerat vir 'n volledige Roep Kursus. Ek gebruik Zoom wat lekker op "smartphones" tablets en rekenaars werk.
Vir enige persoon wat belang sou stel in die kursus, sal seker so 6-8 ure beslaan wat opgedeel sal word oor 2 dae tensy 16 Desember geskik is.
Datums wat kursus sal plaasvind
9 en 10 Desember vanaf 6pm tot 10pm
Ek stel ook die Gevorderde Roep CD en DVD1 beskikbaar en is ingesluit by die kursus fooi.
Totale Koste R500-00 per persoon.
Die enigste deel wat ontbreek is die praktiese uitgaan maar word verskeie video's gewys wat die praktiese deel duidelik sal maak.
Kontak my op Whatsapp of Telegram o824944o6o, PM op die forum of stuur epos aan hein at jaracal.com
Ek sal 'n groep op Whatsapp en/of Telegram maak om die datums en tye te koordineer.
Groete
Heinrich
Aanlyn Jakkals Roepkursus/Seminaar 9 en 10 Des
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Aanlyn Jakkals Roepkursus/Seminaar 9 en 10 Des
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Aanlyn Jakkals Roepkursus/Seminaar 9 en 10 Des
Die vasgestelde datum is 9 en 10 Desember.
Dit is 'n lewendige "live" seminaar/kursus en nie net 'n DVD wat vertoon word nie.
Die kursus word op Zoom aangebied en moet die app op jou toestel (foon, rekenaar of tablet) afgelaai word.
Ek sal jou 'n "link" skakel stuur waarop jy kliek om aan te sluit.
Ek maak gebruik van keynote (apple se powerpoint) wat 'n skyfie vertoning op jou toestel wys.
Die videos wat ek wys sien jy ook op jou toestel en my lewendige kommentaar sien en hoor jy soos ek dit daarop gee.
Indien jy enige navrae het laat my weet.