Nuwe loop, lengte
-
Eight
- Hero Member

- Posts: 828
- Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm
Nuwe loop, lengte
Dagse,
As mens n nuwe loop op n geweer sit, met jy n seker lengte voor afsny en hoeveel of kan jy net n kroon sny?
As mens n nuwe loop op n geweer sit, met jy n seker lengte voor afsny en hoeveel of kan jy net n kroon sny?
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Nuwe loop, lengte
Dit hang af van fabrikaat. Meeste hand lapped lope soos Krieger en Broughton moet jy 1-2" afsny voor.
Goed, beter, 6millimeter!
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1349
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Nuwe loop, lengte
Simpel vraag, maar waarom moet jy so baie afsny? Onegalige afwerking deur die mandrel of so iets?
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Nuwe loop, lengte
Hulle gebruik n lood "lap" met oli wat hul op en af deur die loop trek en stoot, die deel waar die lood staaf/lap nie deur die loop support word nie soos by die kroon is nie so egalig gelap soos die res van die loop nie, die boor raak amper ovaal waar die lap uit die loop uit gaan. Jy sny gewoonlik so duim elke kant af en meest lope sal n "merk"he waar die vervaardeger aan beveel jy moet af snyToxxyc wrote: Wed Nov 18, 2020 2:06 pm Simpel vraag, maar waarom moet jy so baie afsny? Onegalige afwerking deur die mandrel of so iets?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Eight
- Hero Member

- Posts: 828
- Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm
Re: Nuwe loop, lengte
Wat van n Stainles Lothar Walther loop wat 32 duim lank is?
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nuwe loop, lengte
Jy moet besluit watter lengte die geweersmid hom na moet sny.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Eight
- Hero Member

- Posts: 828
- Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm
Re: Nuwe loop, lengte
Ek wil hom so lank moontlik hou
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 990
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Nuwe loop, lengte
Walther lope is gewoontlik klaar gefinish as jy hom koop. So as hy 32" is gaan hy basies 32" bly
Sent from my JNY-LX1 using Tapatalk
Sent from my JNY-LX1 using Tapatalk
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Nuwe loop, lengte
Myne het op 31.5” gefinish. Hang maar van GS tot GS af.Eight wrote:Wat van n Stainles Lothar Walther loop wat 32 duim lank is?
Sent from my iPhone using Tapatalk
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Nuwe loop, lengte
My Walther loop was 28 duim en het op 28 duim gefinish.Toyrsi wrote: Wed Nov 18, 2020 8:44 pm Walther lope is gewoontlik klaar gefinish as jy hom koop. So as hy 32" is gaan hy basies 32" bly
Sent from my JNY-LX1 using Tapatalk
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Nuwe loop, lengte
Eight
Onthou looplengte kan ons vandag met QL en die nodeprogram baie beter bepaal as in die verlede waar dit maar n duimsuig proses was. As jy weet watter gewig koeel jy gaan skiet kan n mens vir jou n goeie ingeligte looplengte uitwerk.
Groetnis
Wouter
Onthou looplengte kan ons vandag met QL en die nodeprogram baie beter bepaal as in die verlede waar dit maar n duimsuig proses was. As jy weet watter gewig koeel jy gaan skiet kan n mens vir jou n goeie ingeligte looplengte uitwerk.
Groetnis
Wouter
