Goeie more,
Het enigiemand enige ondervinding met die Tikka T3x Lite? En kan mens die kolwe ruil soos met ander - die spesifieke een het plastiek op, wil weet as mens bv gaan jag kan jy houtkolf opsit en ruil met plasitek kolf weer soos nodig?
Groete
Tikka T3x Lite
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Tikka T3x Lite
Kan nie sien hoekom nie.
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 826
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Re: Tikka T3x Lite
Jip hulle ruil 100% om, die plastiek kolf op myne skiet net beter as die hout kolf.