Naand manne ek soek hulp.
Maat van my het n 30-06 die lisensie se dit is n Pope blykbaar in bloemfontein gebou gewees.
Die geweer is op n militere K98 aksie gebou met n dubbel haar sneller.
Ken iemand die gewere en wat sal hy werd wees hy wil graag die geweer smous.
Sal kyk om fotos te laai
Inligting rondom n 30-06
- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Inligting rondom n 30-06
Dit was ‘n geweerwinkel in Kimberley gewees met die naam Popes wat gewere gebou het, ons het ‘n Popes .243 gehad wat hulle gebou het,maar sy doppe het vasgesit, so ons het hom verkoop. Jy kyk na omtrent 30jaar gelede.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
shanenel
- Sr. Member

- Posts: 376
- Joined: Wed Mar 05, 2014 8:56 am
Re: Inligting rondom n 30-06
Baie dankie.Wat sal so geweer werd wees
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2140
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Inligting rondom n 30-06
Hierdie is n baie moeilike vraag om te beantwoord want dit is nie n bekende maak nie, en sulke gewere het gewoonlik nie n versamelwaarde nie.
Sake soos die kwaliteit, kaliber, toerusting en toestand van die geweer sal deurslaggewend wees.
Gewone tweedehandse jaggewere in goeie toestand verkoop vir n gemiddeld van R5 000 - R10 000.
Kan jy dalk n paar foto's en ekstra inligting kry?
- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Re: Inligting rondom n 30-06
Sjoe nee daarmee kan ek nie regtig help nie. Jy kan dalk Classic Arms in Witbank kontak, hulle behoort jou dalk te kan help.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Re: Inligting rondom n 30-06
classic arms