Van die Bosveld af Vlaktes toe! Voorstelle asb.
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am

Julle moet maar lekker lag, maar na baie jare se bosveldjag beplan ek vir volgende jaar 'n eerste propperse vlaktejag. Wat ek van vlaktejag af weet is maar wat ek maar hier raaklees en hoor my ander manne.
Ons planne is nog nie vasgemaak nie, maar ons spannetjie maters kyk na 'n sinvolle kombinasie van swartwildebees, springbok, gemsbok en blesbok. Ek weet nog nie waarnatoe nie, behalwe dat ons hier uit Polokwane gaan vertrek.
Ek wil solank my skietgoed regkry, en hoop om hier aanbevelings te kry. Tot my beskikking is
30-06 met 3-12x50 S&B Klassik (boslading 180gr Accubond @ 2565vps, Howa 22" loop)
7x57 met 6x42 S&B
.375 H&H 6x42 S&B
Aangesien sy oge die verste kan kyk glo ek die 30-06 se bene kan bietjie gerek word.
Ek reken 165 of 150gr punte teen 2800-2900vps sal die din kan doen tussen 150 en 350m. Ek kyk na Nosler Accubond, Norma Oryx (165) en Federal Fusion maar is oop vir voorstelle. Ek kal S355 of S365 of gebruik.
Ek is oop vir enige voorstelle of kommentaar, ook oor watter streek julle dink ons moet gaan.
Groete, en ek sien uit na lekker gesels.
Johan

Last edited by J le Roux on Thu Sep 10, 2020 6:25 pm, edited 1 time in total.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.

- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Van die Bosveld Vlaktes toe! Voorstelle asb.
Miskien as GS Custom dalk weer vinnig kan oopmaak sal die 130gr HV dalk lekker opsie wees in die 06 en jy spoed in die 3000fps kan kry.
Of praat met Kriek dink sy koele ook lekker lank en behoort te werk in jou 06 ook in 130gr.

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13529
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Van die Bosveld Vlaktes toe! Voorstelle asb.
Thirty od 6 met n 165gr Accubond
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Van die Bosveld Vlaktes toe! Voorstelle asb.
0kwes met 'n 165gr nosler BT hunting. Vrystaat se vlaktes behoort al daai spesies op te lewer...
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: Van die Bosveld Vlaktes toe! Voorstelle asb.
Ek hoop iemand kan help met die volgende
Geweer 30-06 Howa
22 duim loop 1 in 10 duim draai
Koeel 165gr Sierra Gameking BT SP
Maak Dop Winchester
H2O dop volume 70gr
Slagdop CCI 250LRP
Beoogde spoed: vinnig maar veilig.
TPL ?
Kruit S355 of S365?
Geweer 30-06 Howa
22 duim loop 1 in 10 duim draai
Koeel 165gr Sierra Gameking BT SP
Maak Dop Winchester
H2O dop volume 70gr
Slagdop CCI 250LRP
Beoogde spoed: vinnig maar veilig.
TPL ?
Kruit S355 of S365?
Last edited by J le Roux on Thu Sep 10, 2020 6:24 pm, edited 1 time in total.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Van die Bosveld Vlaktes toe! Voorstelle asb.
As jy reeds die trajek goed ken oefen net jou 300/400m skote.
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: Van die Bosveld Vlaktes toe! Voorstelle asb.
Ek sal nog moet Ruaan, maar nog nooit nodig gehad vir dit nie. Waar ek gewoonlik jag sien jy die bokke eers op 50m, en 150m as jy gelukkig is en n stuk oop veld kry.
Dit is juis hoekom ek beplan vir 'n platter trajek om die somme makliker en foutjies kleiner te maak.
Dit is juis hoekom ek beplan vir 'n platter trajek om die somme makliker en foutjies kleiner te maak.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Van die Bosveld Vlaktes toe! Voorstelle asb.
Ah ok 165gr/168gr Sal die job doen.
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2141
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Van die Bosveld af Vlaktes toe! Voorstelle asb.
Veronderstelling: dit gaan oor langer skote met genoeg tyd om rustiger te kan aanlê, en op daardie afstand is akkuraatheid tog van groot belang?
Voorstel: gebruik jou akkuraatste geweer wat die minste deur dwarswinde geaffekteer word. En oefen n paar skote ekstra tot dan.
Ek het enkele jare gelede n skietdag bygewoon in 30-40km/uur dwarswind. Ons met die "kleilatgewere" (308 met 180gr @ 2400vps) het baie minder probleme met die dwarswinde gehad as die manne met die haastiger , ligter koeëls.

Klein Chris
- Hero Member

- Posts: 612
- Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm
Re: Van die Bosveld af Vlaktes toe! Voorstelle asb.
Sien dit met die windbukse ook. Die ouens wat 10.34gr skiet teen +-710vps mik minder af as die ouens wat 8.44gr skiet teen +-760vps in windDs J wrote: Thu Sep 10, 2020 10:45 pm Ek het enkele jare gelede n skietdag bygewoon in 30-40km/uur dwarswind. Ons met die "kleilatgewere" (308 met 180gr @ 2400vps) het baie minder probleme met die dwarswinde gehad as die manne met die haastiger , ligter koeëls.
Skiet bly maar lekker
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13529
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Van die Bosveld af Vlaktes toe! Voorstelle asb.
Nee boys, daar is nie eers n manier wat n 180gr what ever teen 2400fps minder in die wind sal skuif as my 6SLR met n 108gr nie, behalwe laat ons dit nou op n app kan kyk kan ek dit somer vir julle se na baie jare se skiet met 6mms en 30s. In Klein Chris se geval met die PCP's is dit anders want die 50fps vinniger wat hulle die 8.44gr koeltjie skiet kan nie op maak vir die gewig/BC verskil van die swaarder koel nie. As jy nou n 180gr uit n 308 teen n 22250 met n 55gr koel teen mekaar sit in n 30km/uur dwarswind gaan dit ook anders lyk in guns van die 308 maar ons moet appels met appel vergelyk om die hele prent met die tiepe goed te sien.
J Le Roux, jy gaan nie noodwendig 400m skote moet vat in die vlaktes as jy nie wil nie, laat seisoen op iets soos n trop Blessies en SWBe kan dit dalk moeilik raak om naby te kom maar met bq geduld sal jy meeste skote onder 300m kan hou. Ek sal nie na bokke van enige grote op 400m skiet deur net op my kennis van my trajek staat te maak nie.
J Le Roux, jy gaan nie noodwendig 400m skote moet vat in die vlaktes as jy nie wil nie, laat seisoen op iets soos n trop Blessies en SWBe kan dit dalk moeilik raak om naby te kom maar met bq geduld sal jy meeste skote onder 300m kan hou. Ek sal nie na bokke van enige grote op 400m skiet deur net op my kennis van my trajek staat te maak nie.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Van die Bosveld af Vlaktes toe! Voorstelle asb.
J le Roux, het jy 'n afstand meter ("rangefinder")?
Om op 'n vreemde omgewing vir die eerste keer te gaan jag gaan alles anders lyk en afstand skatting is problematies.
Soos voorgestel, oefen jou 06 op langer afstande en wees seker oor die afstand- baie manne het al fout gemaak, is dit 'n groot bok wat ver staan, of klein bok wat nader is.

savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: Van die Bosveld af Vlaktes toe! Voorstelle asb.
J le Roux gaan skiet een van SA sport en Jag se skiete by die nuwe H du Preez baan op die bylsteel pad uit. Sportjag het n lekker 500m tabel op bok teikens wat jou vinnig gaan wys wat gaan werk en wat kort aandag.
- Ferdi Bam
- Sr. Member

- Posts: 357
- Joined: Fri Mar 08, 2013 8:40 am
Re: Van die Bosveld af Vlaktes toe! Voorstelle asb.
Pieter, nou wat van jou ses en n half Sweed? Die 30-06 met n 180gr koeël skiet enige bok op enige plek in ons land sonder om hom te veel aan te jaag. Jy sal nie sommer verder as 250m hoef te skiet behalwe as jy regtig wil nie. Wees maar net geduldig en moenie dat die drywer of groepsdruk jou onder onnodige druk plaas nie.
Groete
Groete
Oë op die pad, hande op die stuur, FOKUS!
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: Van die Bosveld af Vlaktes toe! Voorstelle asb.
Dankie sover. Ek het 'n Nikon Rangefinder en sal hom virseker uit toets.
Ek het gister toetsladings gaan skiet en plaas diei informasie met die hoop dat iemand asb 'n QuicLoad analise sal doen.
Geweer 30-06 Howa
22 duim loop 1 in 10 duim twist
165gr Sierra Gameking BSP
Maak Dop Winchester
H2O dop volume 70gr
Slagdop CCI 250LRP
Kruit:S365 53.5gr
COAL 81.75mm Max 83mm
Shooting Chrony 4-5m voor loop.
2501 2523, 2554 (ek is nie gewoond aan so groot ES nie)
die groepering was <1duim op 100m.
Ek wil graag by die hoogste veilige node kom en hoop dit is
hoër as 2800fps.
Ek het gister toetsladings gaan skiet en plaas diei informasie met die hoop dat iemand asb 'n QuicLoad analise sal doen.
Geweer 30-06 Howa
22 duim loop 1 in 10 duim twist
165gr Sierra Gameking BSP
Maak Dop Winchester
H2O dop volume 70gr
Slagdop CCI 250LRP
Kruit:S365 53.5gr
COAL 81.75mm Max 83mm
Shooting Chrony 4-5m voor loop.
2501 2523, 2554 (ek is nie gewoond aan so groot ES nie)
die groepering was <1duim op 100m.
Ek wil graag by die hoogste veilige node kom en hoop dit is
hoër as 2800fps.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2946
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Van die Bosveld af Vlaktes toe! Voorstelle asb.
Môre Jle Roux
Gegewe jou inligting en terugvoering ontvang en ter aanvulling. Meer skote gaan onder 250m wees, meer as wat jy dalk dink, maar jy wil ook gereed wees vir die 275 tot 350m kans wat dalk mag verby kom. Laas genoemde is jou uitdaging.
1. Ek hou bondig. Hier is talle drade op forum wat hierna verwys. Soek bietjie rond. As ek reg onthou was die slotsom dat @2650vps en jy ken jouself en jou toerusting met die regte k-punt, kan jy enige dag saam met almal skiet.
2. Groot les is moenie jou kop onnodig breek om in die rooi te skiet om snelheid en obsessiewe platskiet te jaag nie.
3. Sonder berekeninge te maak, sien ek reeds jy wil hoog druk met 165gr uit 22” @ >2800vps. Die experts hier sal reghelp.
4. 165/168 gr is dodelik, veelsydig soos reeds hier bevestig, maar beslis nie rooi band platskieter nie. Jy moet jou slaankrag ken op die langer afstande.
5. Zero op 200m en ken jou PBR.
6. Stabiliteit met sit, staan en sig is nie ‘n gegewe nie. Dus is dit groot beperkende faktore met hoe veeeeeeêr jy kan skiet.
7. Die manne wat verder as 300 en veral 400m wil skiet, sorg dat hulle op ‘n kOppie/bult is en neem die lê houding laai in of baie stabiele sit. Nie alle plase leen hulle tot langafstand skiet nie.
8. Ken jou wind!! Vlakte en klowe en koppies het sy eie wind uitdagings.
Belangrikste, ken jou geweer en jou teleskoop vir vlaktes. Dit is belangriker as om jouself te breek om die aarde weer gelyk te wil maak! Beperk jouself tot die 350m maks soos jy genoem het, dit is ‘n goeie beginpunt in jou beplanning.
Ek glo al die ou hande en boere op die forum gaan dit min of meer vir jou so uitstippel. Die beroepsjagters saam met wie ek al gejag het, sal oorwegend dit ook so uitlig.
My2c.
Beste.

Last edited by Lategan1 on Sat Sep 12, 2020 2:31 pm, edited 1 time in total.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Van die Bosveld af Vlaktes toe! Voorstelle asb.
J le Roux wrote: Sat Sep 12, 2020 8:25 am Dankie sover. Ek het 'n Nikon Rangefinder en sal hom virseker uit toets.
Ek het gister toetsladings gaan skiet en plaas diei informasie met die hoop dat iemand asb 'n QuicLoad analise sal doen.
Geweer 30-06 Howa
22 duim loop 1 in 10 duim twist
165gr Sierra Gameking BSP
Maak Dop Winchester
H2O dop volume 70gr
Slagdop CCI 250LRP
Kruit:S365 53.5gr
COAL 81.75mm Max 83mm
Shooting Chrony 4-5m voor loop.
2501 2523, 2554 (ek is nie gewoond aan so groot ES nie)
die groepering was <1duim op 100m.
Ek wil graag by die hoogste veilige node kom en hoop dit is
hoër as 2800fps.
Plaas data onder quickloads dan sal Dale of oom 3 poot jou vinnger help. n nul kwes met 165 pitte moet hier by 2780v/sek skiet. Rondom 55gr kruit.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.

- tau
- Hero Member

- Posts: 3945
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Van die Bosveld af Vlaktes toe! Voorstelle asb.
Vat jou 30-06 en laai 165gr koeëls, jy sal alles met gemak kan jag. Oefen daarmee en jy sal 100% wees.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.