Vark Beer.
Posted: Sun Aug 30, 2020 12:46 pm
Hallo almal ekt nog ñ vark geskiet.
Ek en my pa was oppad na ñ pos met bees toe. Toe ons daar kom sien ons daar is ñ vark in die pos hy was rustig tussen die bees ,maar hy sien ons toe en draf by die kraal uit my pa fluit hom en hy draai om daaityd gee hy my kaans vir ñ baie mooi skoot en ek maak toe so. Hy val net daar en was toe die eerste vark van die dag.
Dankie vir die lees.
Groete Myburgh.

. Mooi vark.