Vark Beer.

Post Reply
Myburgh Howa
Newbie
Newbie
Posts: 28
Joined: Mon Jul 01, 2019 4:04 pm

Vark Beer.

Post by Myburgh Howa »

Hallo almal ekt nog ñ vark geskiet.

Ek en my pa was oppad na ñ pos met bees toe. Toe ons daar kom sien ons daar is ñ vark in die pos hy was rustig tussen die bees ,maar hy sien ons toe en draf by die kraal uit my pa fluit hom en hy draai om daaityd gee hy my kaans vir ñ baie mooi skoot en ek maak toe so. Hy val net daar en was toe die eerste vark van die dag.

Dankie vir die lees.
Groete Myburgh.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Smith223
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 343
Joined: Tue May 01, 2018 6:39 pm

Re: Vark Beer.

Post by Smith223 »

Mooi skoot!
Baie manne is geneig om ‘n vark te laag in die kop te skiet van voor af, daardie skoot is perfek!
Anschutz 22LR
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
JDKey
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 318
Joined: Fri Apr 12, 2013 9:14 am

Re: Vark Beer.

Post by JDKey »

Ek dog jou pa hou nie van kopskote nie . Mooi vark.
User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 1484
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm

Re: Vark Beer.

Post by Eduard Venter »

Smith223 wrote:Mooi skoot!
Baie manne is geneig om ‘n vark te laag in die kop te skiet van voor af, daardie skoot is perfek!
Net so.

Geluk Myburg, jy mag maar!

Sent from my SM-A520F using Tapatalk

User avatar
Toyrsi
Hero Member
Hero Member
Posts: 992
Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm

Re: Vark Beer.

Post by Toyrsi »

Baie geluk.
Mooi Ot en n mooier skoot.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Post Reply