Swaro of IOR
- 6mmMusgrave
- Hero Member

- Posts: 1033
- Joined: Thu Apr 28, 2016 2:06 pm
Swaro of IOR
More Almal
Ek het n vriend wat moet kies tussen n Swarovski X5I 5-25×56 of die IOR Crusader Gen 2 5-40x56. Hy gan dit gebruik vir jag en gong skiet op n 300 Rem Ultra. Ek sou gaan vir die IOR maar ek luister graag.
Groete
Jacques
Ek het n vriend wat moet kies tussen n Swarovski X5I 5-25×56 of die IOR Crusader Gen 2 5-40x56. Hy gan dit gebruik vir jag en gong skiet op n 300 Rem Ultra. Ek sou gaan vir die IOR maar ek luister graag.
Groete
Jacques
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Swaro of IOR
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Swaro of IOR
Wat kos die 2 onderskeidelik
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Swaro of IOR
Vir plaaslike ondersteuning en gemoedsrus sou ek vir die Swaro gaan?
IOR internationaal bied nie die beste diens nie en plaaslik gaan mens ook daaronder lei indien nodig ... lees maar bietjie op die forums.
Die IOR scopes is egter nie sleg as mens na die reviews kyk nie
IOR internationaal bied nie die beste diens nie en plaaslik gaan mens ook daaronder lei indien nodig ... lees maar bietjie op die forums.
Die IOR scopes is egter nie sleg as mens na die reviews kyk nie
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Swaro of IOR
Ja die manne koop gewoonlik net een keer n IOR....ek sou ook maar die Swaro vatArnold wrote: Tue Aug 04, 2020 11:28 am Vir plaaslike ondersteuning en gemoedsrus sou ek vir die Swaro gaan?
IOR internationaal bied nie die beste diens nie en plaaslik gaan mens ook daaronder lei indien nodig ... lees maar bietjie op die forums.
Die IOR scopes is egter nie sleg as mens na die reviews kyk nie![]()
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Swaro of IOR
Swaro al die pad


.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Swaro of IOR
Het nog nie die IOR gehad nie, maar het 'n paar Swaros en daai X5 is 'n bul. My vote sal ook vir Swaro gaan
-
Pierre1
- Jr. Member

- Posts: 88
- Joined: Thu Mar 17, 2016 9:52 am
Re: Swaro of IOR
Swartwors!
.300 Win Mag Savage 116 Bear Hunter
.243 BB HOWA 1500
.22LR BRNO Mod 2
.22 BRNO Hornet ZKW465
9mm CZ PO9
.38 Special Rossi
12 Gauge Sabatti O/U
.243 BB HOWA 1500
.22LR BRNO Mod 2
.22 BRNO Hornet ZKW465
9mm CZ PO9
.38 Special Rossi
12 Gauge Sabatti O/U
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Swaro of IOR
Swarovski
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Swaro of IOR
Swaro!!!!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Swaro of IOR
Is dit n" Swartwors matters "draad die .
In my opinie is die IOR wat hierna verwys word nie n IOR scope nie maar wel n scope wat deur VALADADA in Amerika ontwerp is en in Japan gebou is .
https://youtu.be/WX89hdTheBk
https://youtu.be/WX89hdTheBk
-
Drenalinjunkie
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Re: Swaro of IOR
Loshande die Swarovski! Ek besit so paar X5'e en het nog nie n dag se probleme gehad nie. As n allrounder teleskoop gaan jy nie beter kry nie.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Swaro of IOR
Sit vir ons n paar fotos op van jou gunne asb.Drenalinjunkie wrote:Loshande die Swarovski! Ek besit so paar X5'e en het nog nie n dag se probleme gehad nie. As n allrounder teleskoop gaan jy nie beter kry nie.
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Swaro of IOR
Stadig nou. Ek back jou brand dan downgrade jy myne jou sies!!Drenalinjunkie wrote:Loshande die Swarovski! Ek besit so paar X5'e en het nog nie n dag se probleme gehad nie. As n allrounder teleskoop gaan jy nie beter kry nie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Drenalinjunkie
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Re: Swaro of IOR
Kraaitjie, tenminste besit Swarovksi vir Kahles so moenie bekommer nie. Albei is tops.jankraay wrote: Wed Aug 05, 2020 7:52 pmStadig nou. Ek back jou brand dan downgrade jy myne jou sies!!Drenalinjunkie wrote:Loshande die Swarovski! Ek besit so paar X5'e en het nog nie n dag se probleme gehad nie. As n allrounder teleskoop gaan jy nie beter kry nie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
6.5/284Norma
- Hero Member

- Posts: 1728
- Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Re: Swaro of IOR
Dink jy nie aan die Recon nie?Diesel Dog wrote: Wed Aug 05, 2020 7:11 am Is dit n" Swartwors matters "draad die .In my opinie is die IOR wat hierna verwys word nie n IOR scope nie maar wel n scope wat deur VALADADA in Amerika ontwerp is en in Japan gebou is .
https://youtu.be/WX89hdTheBk
Die Crusader is 'n IOR scope.
I'd rather be hunting!
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Swaro of IOR
[quote=6.5/284Norma post_id=824088 time=1596721990 user_id=11095]
[quote="Diesel Dog" post_id=823792 time=1596604312 user_id=11453]
Is dit n" Swartwors matters "draad die .
In my opinie is die IOR wat hierna verwys word nie n IOR scope nie maar wel n scope wat deur VALADADA in Amerika ontwerp is en in Japan gebou is .
https://youtu.be/WX89hdTheBk
[/quote]
Dink jy nie aan die Recon nie?
Die Crusader is 'n IOR scope.
[/quote]
I stand corrected, sal moet begin oplet wat ek lees
https://youtu.be/R2V9SH_TvMk
[quote="Diesel Dog" post_id=823792 time=1596604312 user_id=11453]
Is dit n" Swartwors matters "draad die .
https://youtu.be/WX89hdTheBk
[/quote]
Dink jy nie aan die Recon nie?
Die Crusader is 'n IOR scope.
[/quote]
I stand corrected, sal moet begin oplet wat ek lees
https://youtu.be/R2V9SH_TvMk
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 990
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Swaro of IOR
As die Kahles ook n keuse was sal julle nogsteeds die Swaro kies?
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Swaro of IOR
Die Kahles is baie spesiaal. My persoonlike keuse sal altyd Kalhes wees.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Swaro of IOR
Die antwoord op enige scope vraag is altyd Swarovski 
Wanneer dit by die high end scopes kom moet mens albei vergelyk en kyk wat werk die beste vir jou oe en setup. Almal se opinies gaan dus verskil. Party manne ruil hulle swaros vir niks en dan kry jy weer die groep wat dieselfde oor die Kahles voel.
Wanneer dit by die high end scopes kom moet mens albei vergelyk en kyk wat werk die beste vir jou oe en setup. Almal se opinies gaan dus verskil. Party manne ruil hulle swaros vir niks en dan kry jy weer die groep wat dieselfde oor die Kahles voel.
-
Drenalinjunkie
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Re: Swaro of IOR
Ek sal altyd beide Swarovski of Kahles kies. Soos ek noem Swarovski besit Kahles.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Swaro of IOR
Ek weet ons highjack nou, maar drenalinjunkie hierdie is diep mooi!
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Swaro of IOR
Baie Baie mooi!!!
-
Drenalinjunkie
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Re: Swaro of IOR
Dankie manne.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Swaro of IOR
Ja is mooi span daai!
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.