Obendorf Mauser in .375

Post Reply
416Buffel
Newbie
Newbie
Posts: 16
Joined: Sat May 23, 2020 2:23 pm

Obendorf Mauser in .375

Post by 416Buffel »

Wat sal die waarde van so 'n wapen wees? Dit is in 'n baie goeie toestand en kom met 'n Leupold 6x scope.

Die geweer is taamlik oud, maar het min geskiet en is goed opgepas.
Johan van Wyk
Hero Member
Hero Member
Posts: 619
Joined: Fri Jan 10, 2014 10:00 am

Re: Obendorf Mauser in .375

Post by Johan van Wyk »

As jy 'n oorspronklike PRE-WW II 375 op 'n Magnum aksie beet het sal jy geweer-geskiedenis maak en 'n vinnige fortuin kan verdien.

Ek raai eerder dis 'n pasmaak geweer op 'n Oberndorf aksie, in welke geval dit min of meer is soos om te vra wat 'n Mercedes werd is. Dit kan enigiets wees.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Obendorf Mauser in .375

Post by tripodmvr »

Plaas fotos assseblief. Indien jy nie weet hoe nie, stuur hulle na my. Gebruik my forumnaam en voeg die gmail by.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Post Reply