Ek het gister die geleentheid gehaad om met twee broers blesbok op die voet te jag.
Ons moes bietjie werk om skoot te kry maar dinge het mooi uit gewerk en hulle skote het mooi geloop...
https://youtu.be/rPmkK3QhSAA
Sent from my iPhone using Tapatalk
Twee broers kom jag saam
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Twee broers kom jag saam
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Twee broers kom jag saam
Netjies geskiet. Ek sit en trek die skoot al af hier op my stoel, maar die manne mik nog, lyk dit my. 
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Twee broers kom jag saam
Mooi geskiet. Hier by ons is die Blessies nie so mak nie ;-)
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Twee broers kom jag saam
Dankie vir die opmerkings...
Doen my asb groot guns en gaan comment op die videos,
Dit help baie met die algoritme om die videos meer te versprei.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Doen my asb groot guns en gaan comment op die videos,
Dit help baie met die algoritme om die videos meer te versprei.
Sent from my iPhone using Tapatalk
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Twee broers kom jag saam
Ek is ook een wat relatief vinnig aanlê en skiet. Nes jy probeer ek ook help snellertrek.win270 wrote: Fri Jul 24, 2020 9:30 am Netjies geskiet. Ek sit en trek die skoot al af hier op my stoel, maar die manne mik nog, lyk dit my.![]()
Gaan kyk na Geno se videos en jy kry nie tyd om angstig te word nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Twee broers kom jag saam
Onthou dis di jong manne se tweede of derde bok.
Dan gee jy hulle genoeg tyd om alles dood seker te maak in plaas van vinnig skiet en kwes omdat daar druk is om gou te moet skiet.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Dan gee jy hulle genoeg tyd om alles dood seker te maak in plaas van vinnig skiet en kwes omdat daar druk is om gou te moet skiet.
Sent from my iPhone using Tapatalk
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3073
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Twee broers kom jag saam
GerhardGerhard wrote:Onthou dis di jong manne se tweede of derde bok.
Dan gee jy hulle genoeg tyd om alles dood seker te maak in plaas van vinnig skiet en kwes omdat daar druk is om gou te moet skiet.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Jou manier van werk met die jong en onervare jagters staan uit.
Daar is niks wat jag bederf soos ‘n 1ste jag kwesbok nie.
Hou so aan!
Sent from my iPhone using Tapatalk
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Twee broers kom jag saam
Absoluut geen kritiek teen die wyse waarop Gerhard die jagters hanteer nie, om die waarheid te sê, baie lofwaardig.
Vinniger skiet is maar net in my geaardheid en ja, die vaardigheid word aangeleer oor tyd heen.
Vinniger skiet is maar net in my geaardheid en ja, die vaardigheid word aangeleer oor tyd heen.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Twee broers kom jag saam
Baie dankie vir die opmerkings manne, dis vir my voorreg om met jong jagters in die veld te kan werk en te probeer om n goeie jag fondasie te le vir elke jagter...
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
