Wat n voorreg om n Pa met sy dogter en seun saam te vat om te gaan jag.
Die 2506 het sy werk mooi gedoen...
https://youtu.be/Ek0EzyjAyMM
Sent from my iPhone using Tapatalk
Familie jag
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Familie jag
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2172
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Familie jag
Dit was mooi om te kyk.
Dis wonderlik om te sien dat die bokke oor die algemeen rustig is en nie wild gejag is nie.
Dis wonderlik om te sien dat die bokke oor die algemeen rustig is en nie wild gejag is nie.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Familie jag
Dankie Johan,
Ons werk hard om bokke rustig te hou.
Jag op die voet bly maar die geheim...
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ons werk hard om bokke rustig te hou.
Jag op die voet bly maar die geheim...
Sent from my iPhone using Tapatalk
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Familie jag
Netjies gedoen. Hou van jou rustige optrede met die jongeling jagters. Groot verskil van sommige gidse waar die wagwoord net "skiet, skiet" is.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Familie jag
Dankie,
Ek geniet dit baie om met die jong jagters te werk.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek geniet dit baie om met die jong jagters te werk.
Sent from my iPhone using Tapatalk
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment