Dag Almal
Ek wil n klompie (25 of 50) Sellier&Bellot .30 180gr SPCE koeëls ruil vir die gewone Sellier&Bellot .30 180gr SP
Ek wil 1 vd gewone soft point oop sny en die baadjie dikte vergelyk met die SPCE sin
Verder wil ek dit laai teen so 2400vps en in n droë pak skiet en gewig retensie ens vergelyk met die SPCE.
As jy dalk het sms of Whatsapp my 0 sewe 33 nul 99 sewe 52
Groete
Chris
S&B SPCE te ruil vir gewone S&B SP
-
Klein Chris
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm
S&B SPCE te ruil vir gewone S&B SP
Skiet bly maar lekker
