308 Win hulp asseblief

Anything regarding this program here/alles rakende die program hier.
Post Reply
Jessie
Full Member
Full Member
Posts: 113
Joined: Sat Jan 17, 2015 1:46 pm

308 Win hulp asseblief

Post by Jessie »

Middag Menere

Ek het 'n geskenk gekry van Reloader 15 en twee pakkies Hornady 150 grein GMX. Moes dit bietjie gaan toets. Sal dit opreg waardeer indien iemand kan help met die hoogste twee veiligste nodes

Kaliber: 308 Win
Punt: Hornady 150 grain GMX
Looplengte: 566mm
Dop: Winchester
Volume: 57.10 grein
Maks TPL: 73.90mm
TPL gelaai: 72.00mm
Primer: Fed 210M
Kruit: Reloader 15

Die volgende is gemiddeld van twee skote geskiet oor chrony, 5m van loop

43.20 grein - 2573fps
43.90 grein - 2582fps
44.80grein - 2627
45.20 grein - 2628
45.60 grein - 2650
46.80 grein - 2720
47.60 grein - 2749

Baie dankie
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 308 Win hulp asseblief

Post by tripodmvr »

46,3gr en spoed van 2690vps op die chrony.

Vir die hoër node is die dop oorvol en ook by maks druk.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Jessie
Full Member
Full Member
Posts: 113
Joined: Sat Jan 17, 2015 1:46 pm

Re: 308 Win hulp asseblief

Post by Jessie »

Baie dankie waardeer
Post Reply