Warne QD Scope Mounts

Post Reply
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Warne QD Scope Mounts

Post by DWB »

Weet iemand wie van dit aanhou en wat die pryse is?

Ek wil graag vir my 30-06 3n 375 van dit opsit.

Enige opinies oor die mounts?

Die EAW kos R4800 per stel wat buite my liga is.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Boertjie
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm

Re: Warne QD Scope Mounts

Post by Boertjie »

DWB

Het jy dalk n foto van die mounts?

Boertjie
User avatar
FrancoisN
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 275
Joined: Wed Feb 02, 2011 6:51 am

Re: Warne QD Scope Mounts

Post by FrancoisN »

Dagse DWB

Vriend van my het by kings arms in durban gekoop.

Boertjie ekt jou ge pm.

Groete
Katvis
“The only time to eat diet food is while you're waiting for the steak to cook.”
Sako75
Hero Member
Hero Member
Posts: 1230
Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm

Re: Warne QD Scope Mounts

Post by Sako75 »

Het al by Frontier Wapens (018 462 6117) in Klerksdorp en Kruitvat (011 472 1720) in Johannesburg gekoop.
.22H Sako P74, .222 Sako L46, .222 Sako 75 Varmint, .223 Sako Super Deluxe, .243 Sako 75 Varmint, .243 Sako 85 SS Var Lam, 260 Sako TRG (bestel), 7x64 Sako 75 Hunter, 300 WM Sako Safari, 9.3x74mm Tikka, 9.3x62 Sako 75 Deluxe
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Warne QD Scope Mounts

Post by Vlakvark »

DWB
Hoekom wil jy QD base en ringe opsit op die twee wapens wil jy een scope gebruik en ruil tussen die wapens
Dan gebruik ek eerder die extra geld wat die QD meer as gewoone mounts kos en koop vir elke geweer sy eie scope

Ek het QD's op twee van my wapens baie nice in die begin scope op en af kyk of hy nog reg skiet speel rond en dan vergeet jy hulle is QD's en die scope kom nie weer af nie geld gemors
As jy QD op daai .375 sit omdat jy groot goed gaan skiet en jy dalk die scope will af haal ''maybe''
Last edited by Vlakvark on Tue Dec 13, 2011 3:33 pm, edited 1 time in total.
Image
Image
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Warne QD Scope Mounts

Post by Stefan764 »

Mater ons het teen R1000 per stelletjie, 25mm of 30mm...

;)
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Warne QD Scope Mounts

Post by Geno »

Stefan764 wrote: Mater ons het teen R1000 per stelletjie, 25mm of 30mm...

;)
Deon,

Koop daai!
Goed, beter, 6millimeter!
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Warne QD Scope Mounts

Post by Vlakvark »

Dis n mooi prys vat dit
Image
Image
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Warne QD Scope Mounts

Post by DWB »

Vlakvark,

Ek het op die stadium net die 30-06 (Die 375 is nog in die aansoek proses) en ekt nou begin bosvarke jag.
Daar het jy oop visiere nodig, het nou met my scope gegaan maar daar is heeltyd druppels op die lens ens ens...

Dankie Stef,
Sal by jou kry binnekort
Last edited by DWB on Tue Dec 13, 2011 4:06 pm, edited 1 time in total.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Post Reply