Brno 6.5x57mm

Post Reply
User avatar
Louisdewet
Full Member
Full Member
Posts: 181
Joined: Wed Apr 29, 2020 7:19 pm

Brno 6.5x57mm

Post by Louisdewet »

More menere,

Ek kyk na ‘n Brno model 21 in 6.5x57mm.

As ek die geweer koop sal ek herlaai vir dié kaliber. Ek wil nie doppe met ‘n ander kaliber op die headstamp hê nie.

Kan iemand asseblief vir my sê waar ek doppe met ‘n 6.5x57mm headstamp in die hande kan kry of fabrieksammunisie in hierdie kaliber sodat ek die doppe na eerste skiet kan gebruik vir herlaai?

Byvoorbaat dank
Louis


Sent from my iPhone using Tapatalk
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2139
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: Brno 6.5x57mm

Post by Ds J »

Sover ek weet maak Sellior & Bellot ammunisie.

Camdix het op n stadium gehad, en ek dink Zimbi ook.
Johan van Wyk
Hero Member
Hero Member
Posts: 619
Joined: Fri Jan 10, 2014 10:00 am

Re: Brno 6.5x57mm

Post by Johan van Wyk »

RWS, Sellior & Bellot, en as ek reg onthou het Norma ook van tyd tot tyd gemaak. Ek weet nie of dit in SA beskikbaar is nie, maar Hirtenberg het altyd ook gelaai.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Brno 6.5x57mm

Post by tripodmvr »

Lyk asof PPU ook aan RSA voorsien het. Ek sal plaaslik bietjie navraag doen.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2943
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Brno 6.5x57mm

Post by Lategan1 »

Ek sou begin met RWS soeke, of dan Norma.

Probeer ook vir A.Rosenthal. Hulle dalk nou net in Windhoek, weet nie waar orals takke nie.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
Louisdewet
Full Member
Full Member
Posts: 181
Joined: Wed Apr 29, 2020 7:19 pm

Re: Brno 6.5x57mm

Post by Louisdewet »

Dankie vir almal se insette!

Ek sal Norma of RWS verkies want dis meestal waarmee ek werk maar met so kaliber moet jy seker ook vat wat jy kan kry.

Ongelukkig het die Rosenthal’s hier by my in Kaapstad toegemaak maar ek kan by hulle hoor aan wie hulle plaaslik verskaf. Sover ek weet treë hulle as invoerder op vir verskeie internasionale produkte.

Ek sal by Zimbi en Camdix ook hoor.

Mooibly


Sent from my iPhone using Tapatalk
Thunderhead
Hero Member
Hero Member
Posts: 512
Joined: Mon Jun 16, 2014 8:54 am

Re: Brno 6.5x57mm

Post by Thunderhead »

Ek het paar jaar terug Highland doppe gekry wat ek baie gelukkig met is.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Brno 6.5x57mm

Post by tripodmvr »

Ek het 3 plekke plaaslik gevra en zero doppe of ammo in voorraad.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Dale SH
Hero Member
Hero Member
Posts: 1730
Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm

Re: Brno 6.5x57mm

Post by Dale SH »

Apologies for the hi jack gentleman.
Louis I have a brand new set of RCBS dies (full length sizer and seating die) for this cartridge if you interested.
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
User avatar
Louisdewet
Full Member
Full Member
Posts: 181
Joined: Wed Apr 29, 2020 7:19 pm

Re: Brno 6.5x57mm

Post by Louisdewet »

Baie dankie vir almal se moeite!

Thanks Dale! I made a note and if the purchase goes through I will contact you for the dies.

Groete


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3942
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Brno 6.5x57mm

Post by tau »

Jy kan PPU/NUY doppe koop met geruste hart in die kaliber. Ek het hulle en NUY lank geskiet omdat daar niks anders beskikbaar was nie. Het later RWS ammo gekoop en die doppe herlaai. Die Herlaai tafel het nog laaste voorraad gehad.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
Louisdewet
Full Member
Full Member
Posts: 181
Joined: Wed Apr 29, 2020 7:19 pm

Re: Brno 6.5x57mm

Post by Louisdewet »

tau wrote:Jy kan PPU/NUY doppe koop met geruste hart in die kaliber. Ek het hulle en NUY lank geskiet omdat daar niks anders beskikbaar was nie. Het later RWS ammo gekoop en die doppe herlaai. Die Herlaai tafel het nog laaste voorraad gehad.
Dankie Tau!

Het jy RWS ammunisie by Rosenthal’s gekoop in Windhoek?


Sent from my iPhone using Tapatalk
Post Reply