sneller vir howa 1500

Post Reply
junglejulian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1226
Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm

sneller vir howa 1500

Post by junglejulian »

Naand aan almal!
weet iemand of daar n "aftermarket" sneller soos n timney of so iets beskikbaar is vir n howa 1500 varmitter? die bestaande sneller is nie so fyn verstelbaar soos ek dit sou wou he nie.verder is dit moontlik om die veiligheidsknip heel te verwyder op die sneller?
Mac
Hero Member
Hero Member
Posts: 1172
Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm

Re: sneller vir howa 1500

Post by Mac »

The trigger you are looking for is a weatherby vanguard, Timney make one, as well as Jewel, the Timney needs polishing.
Occasionally mistaken for a responsible adult

It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
Equitas

Re: sneller vir howa 1500

Post by Equitas »

Ek is ook op soek na so sneller. Die groot probleem is om een in die hande te kry. Lyk my hulle is bietjie skaars. As julle iemand kry wat voorraad het laat weet asb.
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1223
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm

Re: sneller vir howa 1500

Post by Reggie Gerber »

Hi
With a bit of "polishing" the Howa trigger is as good as the timmney. You just have to do it slow otherwise you will render your three way saftey unsafe

Reggie
CZ 200s Hunter PCP
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: sneller vir howa 1500

Post by Piet Breedt »

Manne, ek wil nie snaaks wees nie, maar daar is nie n manier wat jy n Timney of nog minder n Howa sneller kan polish om naastenby soos n Jewell te kan wees. n Jewell kan jy so fein stel dat dit nie eers snaaks is, en nogsteeds veilig. Ek daag enige een uit om my die teendeel te wys. n Jewell is duur, maar absoluut die "Rolls Royce" van snellers.

Ja, ek stem saam dat mens n Timney en n Howa mooi kan polish, maar net soos n Jewel, sal ek graag wil sien. Ek het al baie ouens gehad wat kom brag oor hul snellers en dit wil vergelyk met een van my Jewells totdat ek die snellerskaal uithaal en toets. Ek aanvaar ook dat dit nie nodig is om n sneller so geweldig lig te maak soos wat n Jewell kan stel, maar die verskil is dat n Jewell dit kan doen en nog 100% veilig is, en dat hul ongelooflik herhaalbaar is. As ek dit met die snellerskaal meet, breek hy presies op dieselfde gewig, elke keer. Dit is vir my baie belangrik.
Post Reply