Help asb met n verkoops waarde

Post Reply
User avatar
Blitzzz
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Thu Feb 02, 2017 2:46 pm

Help asb met n verkoops waarde

Post by Blitzzz »

Hopelik kan iemand my n aanduiding gee van n prys vir die geweer. Dis n Krupp Essen in 9,3x62. Hy kom met dies, doppe en paar koels.

ImageImage


Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Last edited by Blitzzz on Wed Jun 24, 2020 4:27 pm, edited 1 time in total.
Tikka 6.5 Creedmoor
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3527
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Help asb met n verkoops waarde

Post by Armand Steenkamp »

Lyk my hy het al reedelik pak gevat. Ek sou se so tussen R6000 en R8000
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3613
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: Help asb met n verkoops waarde

Post by Fanta300 »

Ek stem saam met Armand maar dink nader aan 6 as aan 8
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
User avatar
Blitzzz
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Thu Feb 02, 2017 2:46 pm

Re: Help asb met n verkoops waarde

Post by Blitzzz »

Dankie vir die insette.

Is die n algemene aksie? Eerstekeer wat ek die dubbel sneller op n slot aksie sien.


Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Tikka 6.5 Creedmoor
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3527
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Help asb met n verkoops waarde

Post by Armand Steenkamp »

Blitzzz wrote: Thu Jun 25, 2020 1:10 pm Dankie vir die insette.

Is die n algemene aksie? Eerstekeer wat ek die dubbel sneller op n slot aksie sien.


Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Dit is n M98 so baoe algemeen. Heelwat van die brnos het met dubbel snellers uit gekom.
Johan van Wyk
Hero Member
Hero Member
Posts: 619
Joined: Fri Jan 10, 2014 10:00 am

Re: Help asb met n verkoops waarde

Post by Johan van Wyk »

Dis `n eks-militere aksie. Mooi geweer. Die teleskoop en monterings is redelik onlangs. Hoe lyk die loop?
User avatar
Blitzzz
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Thu Feb 02, 2017 2:46 pm

Re: Help asb met n verkoops waarde

Post by Blitzzz »

Dit maak sin. Die bolt release het my ook laat dink aan ‘n M98.

Ek het nog nie self na die loop gekyk nie, maar soos die eienaar verduidelik het die geweer min skote deur sy loop.

Die full stock, dubbel sneller en die bead op die loop is vir my uniek en iets wat ek na aldag sien nie.


Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Tikka 6.5 Creedmoor
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
User avatar
Blitzzz
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Thu Feb 02, 2017 2:46 pm

Re: Help asb met n verkoops waarde

Post by Blitzzz »

Waarvoor is die hefboom op die vloer plaat?


Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Tikka 6.5 Creedmoor
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
junglejulian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1226
Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm

Re: Help asb met n verkoops waarde

Post by junglejulian »

Om al jou rondtes op jou voete te laat val as die buffel storm..
Dit is eintlik om die magasyn plaat oop te maak sodat jy nie al die rondtes deur die slot hoef te werk nie.ongelukkig gaan die knip maklik oop as hy hak aan iets dan lê al jou rondtes op die grond.
User avatar
Blitzzz
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Thu Feb 02, 2017 2:46 pm

Re: Help asb met n verkoops waarde

Post by Blitzzz »

Hahaha - daai kan nogal n groot probleem veroorsaak.


Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Tikka 6.5 Creedmoor
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
Post Reply