My vrou benodig 2 jongmense (verkieslik dames studente sonder afhanklikes) om haar te help op die plaas met haar boerbokstoet vir ‘n paar maande. Jong mans onder ouderdom van 23 kan ook van hul laat hoor.
Daar sal baie goeie ondervinding opgetel word oor alle aspekte van boerbokke in die bosveld.
Die plaas is gelee in die Nylstroom/Settlers gebied in Limpopo. Sal verkies dat dit plaaslike mense is maar sal ook mense van buite die area oorweeg indien jy passievol oor boerdery is.
Stuur asb boodskap na my “inboks” met jou kontakbesonderhede en dan sal my vrou met jou kontak maak en alles bespreek en verduidelik.
Geleentheid met boerbokstoet vir jongmense x 2
- kwagga
- Full Member

- Posts: 176
- Joined: Sun Nov 18, 2012 3:50 pm