3006 silencer SILENT HUNTER

Post Reply
User avatar
avo
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 78
Joined: Wed May 03, 2017 3:52 pm

3006 silencer SILENT HUNTER

Post by avo »

More,
ek het n musgrave Mod D90 3006 wat n silencer moet kry.
Ek loer tans na die silent hunter se HUNT BUDDY 150 of die HUNT BUDDY 180
Ek verkies stap jag maar ongelukkig vereis meeste plaas eienaars nou dat jou geweer n silencer moet ophe.
So ek wil ook nie my geweer te swaar maak of ongebalanseerd he nie
is daar iemand wat 1 van die bogenoemde op n musgrave gesit het?
Hoe het die HB150 recoil verminder?

Is daar iets ander wat julle kan aanbeveel?
User avatar
musgrave270
Hero Member
Hero Member
Posts: 918
Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am

Re: 3006 silencer SILENT HUNTER

Post by musgrave270 »

Ek het n Hunt Buddy op my 270 en dit help baie vir die terugskop. Geweer is ook meer hanteerbaar. Jou ore sing darm nie na jy geskiet het nie.
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2943
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: 3006 silencer SILENT HUNTER

Post by Lategan1 »

Ek ht die kleintjie op my ligte Sako 7mmRM. Hy trap steeds goed vas, maar spring ten minste nie meer uit my voorhand met bankskiet nie!

Ek is baie tevrede, my gebruik is ook soos jy hier meld.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
Klein Chris
Hero Member
Hero Member
Posts: 612
Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm

Re: 3006 silencer SILENT HUNTER

Post by Klein Chris »

Gaan kyk na die silencer se gewig. Die ligste plaaslik gemaakte silencer wat ek al gesien het, het geweeg rondom 300 gram. Dink dit was die Mute. Gebruik self die recoil reaper hunter (380 of 390 gram) op my 30-06

Die ligste wat ek al raak gelees het was die Freyer&Devik 150 gram
https://www.sajagterhunter.com/forum/ko ... -silencers
Last edited by Klein Chris on Thu Jun 18, 2020 11:10 am, edited 2 times in total.
Skiet bly maar lekker
User avatar
avo
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 78
Joined: Wed May 03, 2017 3:52 pm

Re: 3006 silencer SILENT HUNTER

Post by avo »

Klein Chris wrote: Thu Jun 18, 2020 10:41 am Gaan kyk na die silencer se gewig. Die ligste plaaslik gemaakte silencer wat ek al gesien het, het geweeg rondom 300 gram
die naam van silencer?
Klein Chris
Hero Member
Hero Member
Posts: 612
Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm

Re: 3006 silencer SILENT HUNTER

Post by Klein Chris »

avo wrote: Thu Jun 18, 2020 10:51 am
Klein Chris wrote: Thu Jun 18, 2020 10:41 am Gaan kyk na die silencer se gewig. Die ligste plaaslik gemaakte silencer wat ek al gesien het, het geweeg rondom 300 gram
die naam van silencer?
Dink dit is die Mute
Skiet bly maar lekker
Post Reply