Bosbok
-
George22250
- Full Member

- Posts: 107
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:54 pm
Bosbok
[img width=560 height=420]http://i1200.photobucket.com/albums/bb3 ... C01438.jpg[/img]
-
Sako75
- Hero Member

- Posts: 1218
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
Re: Bosbok
Asemrowende bosbok!!
.22H Sako P74, .222 Sako L46, .222 Sako 75 Varmint, .223 Sako Super Deluxe, .243 Sako 75 Varmint, .243 Sako 85 SS Var Lam, 260 Sako TRG (bestel), 7x64 Sako 75 Hunter, 300 WM Sako Safari, 9.3x74mm Tikka, 9.3x62 Sako 75 Deluxe
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Bosbok
Hy was ook al opgesit.
http://jaracal.com/index.php?topic=2476
Hoekom sit jy nie jou fotos onder een topic nie? So kan jy sien wat was al gepost gewees.
groete,
Eugene
http://jaracal.com/index.php?topic=2476
Hoekom sit jy nie jou fotos onder een topic nie? So kan jy sien wat was al gepost gewees.
groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
-
George22250
- Full Member

- Posts: 107
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:54 pm
Re: Bosbok
dis dan maar so, baie mense het dit nog nie gesien nie. dit is n baie sepcial bosbok en sal dit weer opsit
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Bosbok
Doodreg.George22250 wrote: dis dan maar so, baie mense het dit nog nie gesien nie. dit is n baie sepcial bosbok en sal dit weer opsit
Ek het net 'n voorstel gemaak en gedink ek help jou. Nie nodig om arrogant te raak nie.
Goed, beter, 6millimeter!
-
George22250
- Full Member

- Posts: 107
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:54 pm
Re: Bosbok
is nie arrogant nie. ek sit die fotos weer op
-
Triple2
- Sr. Member

- Posts: 352
- Joined: Wed Sep 22, 2010 6:03 pm
Re: Bosbok
RAAK ge-VAT daar George 
Groete
D
Groete
D
Devan Lötter
.22 LR Winchester; .222 Rem Sako; .45 ACP Norinco; 12 Br Remington 11-87; .308 Win Howa
.22 LR Winchester; .222 Rem Sako; .45 ACP Norinco; 12 Br Remington 11-87; .308 Win Howa
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Bosbok
Geno dalk moet ons vra vir n spesiale Blad vir die Bosbok jagter dan kan hy elke aand die foto post

- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Bosbok
Of dalk onder jag n nuwe hoofie begin vir George se trofee fotos

George ek dink net dit is beter dat jy al die fotos onder een post plaas, behalwe vir keer dat die fotos vir meer as een keer geplaas word is dit net minder topics van die selfde wat baie spasie opneem by Heinrich. Die gesprek was al voorheen gemaak om ou posts te veryder aangesien hulle te veel spasie opneem. Ons het almal mooi gevra om dit nie te doen nie aangesien baie terug verwys word na ou posts.

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
FE
- Hero Member

- Posts: 566
- Joined: Sat Jul 02, 2011 10:21 pm
Re: Bosbok
Ag manne, ek dink nou dit is nodig om 'n lang debat te maak van die foto nie! Glo julle kan ook nie alles onthou wat julle 'n jaar terug gedoen het nie, wat nog te s? van 'n week terug!! Dit bly 'n mooi foto!! 
Born to hunt, but forced to work!
-
George22250
- Full Member

- Posts: 107
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:54 pm
Re: Bosbok
ek spandeer nie my tyd op die forum nie maar eerder in die veld. kan nie onthou wat ek opgesit het of nie . Dit bly mooi fotos. geno wat maak jy met jou tyd? ek wil van die fotos op sit en hoeveel plek op die server kan n foto vat van 200 kb of wat ook al. George se trofee fotos is nie n bad plan nie. daars verseker twee mense wat nie daar sal kom nie.
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Bosbok
Fe
Ek stem Ons onthou nie alles nie hy het my n pm gestuur dit gaan oor sy wintgat houding met Geno na Geno hom mooi gevra het
Ek stem Ons onthou nie alles nie hy het my n pm gestuur dit gaan oor sy wintgat houding met Geno na Geno hom mooi gevra het

- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Bosbok
Niemand stry dat jy nie mooi bokke skiet nie. Dis altyd lekker om fotos te kyk. Jy's baie gelukkig om soveel tyd in die veld te spandeer. Dis hoekom ek maar hier op die forum rondhang, dit maak die lus vir die veld darm bietjie meer draaglik.George22250 wrote: ek spandeer nie my tyd op die forum nie maar eerder in die veld.
Deur die week werk ek, en naweke jag en oes ek so bietjie, en vang ek vis.George22250 wrote: geno wat maak jy met jou tyd?
As die weer te sleg is om te jag, soek ek maar na mooi dames met lelike gewoontes.
Hoekom vra jy, wil jy vir my jag dae gee?
Ek stem saam, sit asb nog op. Ek mis Tanzani?, dis lekker om fotos van daai plek te sien.George22250 wrote: Dit bly mooi fotos.
Ek het bloot net gedink ek help jou deur vir jou te s? dat die fotos wel al op die forum is, maar lyk my jy't my verkeerd verstaan en gedink ek vat jou aan. Jammer as dit so lyk, dis gladnie die geval nie.
Groete, en lekker jag.
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
-
George22250
- Full Member

- Posts: 107
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:54 pm
Re: Bosbok
Geno kwaai ek sal volgende keer try onthou wat opgesit is en was en wat ek nog gaan opsit. Dankie vir die advies. Sal weer ander fotos opsit wat nice is soos die sable. Dink nie dis een van die goed wat almal elke dag sien nie. Jag dae op die stadium is skaars indien wel ek iets ekstra het sal ek laat weet. Daardie gewwontes van jou is ook goeies!!!
Vlakvark jy ken my nie so gaan lig jou opinie op n ander plek d
Vlakvark jy ken my nie so gaan lig jou opinie op n ander plek d
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Bosbok
George,
Moenie worry oor die jagdae nie, ek het net gegrap. Ek het nie meer 'n PH lisensie nie.
Moenie worry oor die jagdae nie, ek het net gegrap. Ek het nie meer 'n PH lisensie nie.
Goed, beter, 6millimeter!
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
-
George22250
- Full Member

- Posts: 107
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:54 pm
Re: Bosbok
ook maar al waarvoor jou opinie goed is ... 
-
George22250
- Full Member

- Posts: 107
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:54 pm
Re: Bosbok
Geno het ek al die coyote opgesit?
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Bosbok
Jip,
Hier's hy:
http://jaracal.com/index.php?topic=3123
Hier kan jy kyk na als wat jy al ges? het op die forum:
http://jaracal.com/index.php?action=pro ... =showPosts
Hier's hy:
http://jaracal.com/index.php?topic=3123
Hier kan jy kyk na als wat jy al ges? het op die forum:
http://jaracal.com/index.php?action=pro ... =showPosts
Goed, beter, 6millimeter!
-
George22250
- Full Member

- Posts: 107
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:54 pm
Re: Bosbok
[img width=560 height=420]http://i1200.photobucket.com/albums/bb3 ... C05493.jpg[/img]
-
George22250
- Full Member

- Posts: 107
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:54 pm
Re: Bosbok
die white tail het julle nog nie gesien...
ek gaan weer volgende maand Canada toe hopelik n wolf kry en nog n coyote of so
ek gaan weer volgende maand Canada toe hopelik n wolf kry en nog n coyote of so
-
Christo J
- Full Member

- Posts: 184
- Joined: Sun Sep 11, 2011 7:04 pm
Re: Bosbok
Hel George. Jy jag heeltemal te veel... baie geluk met jou prag trofees.. Dis wat ek wou gedoen het. Maar geleendhede is als. Hoe het jy begin?
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Bosbok
Netjies - ek ou verl van die oop slot 
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Bosbok
Blikemmer, ek het nog nooit so moerse Bosbok in my hele lewe gesien nie. Baie mooi dier !!!
-
Sako75
- Hero Member

- Posts: 1218
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
Re: Bosbok
Van die os op die jas...... lyk nie of dit al by die oom wat die bosbok geskiet het ingesink het presies wat hy gekry het nie? Nie eers 'n lekker glimlag nie!! Of dalk was dit 'n laaaaaang dag? 