Hi manne
Ek wil 'n skouer montering en 'n skedel montering laat doen. Enige voorstelle in die Boland / Kaap area?
Goeie tasidermis in die kaap?
- Fafa
- Full Member

- Posts: 222
- Joined: Tue Jul 31, 2018 8:02 pm
Goeie tasidermis in die kaap?
All I need is one more gun. Preferably a Blaser 
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
- Fafa
- Full Member

- Posts: 222
- Joined: Tue Jul 31, 2018 8:02 pm
Re: Goeie tasidermis in die kaap?
Dankie Ruaan - ekt gister by hulle afgelaai, sover uitstekende diens!
All I need is one more gun. Preferably a Blaser 
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Goeie tasidermis in die kaap?
Great ek glo jy sal tevrede wees met die eindproduk.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- tau
- Hero Member

- Posts: 3942
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Goeie tasidermis in die kaap?
Ek het nog net by hulle laat werk, so nie asof ek hulle kan vergelyk nie. EK kan wel sê dat hulle werk goed is en my trofees mooi hou. Hulle het selfs 'n Eland wat iemand anders vir my gedoen het(Pel wat self probeer het) herstel.Fafa wrote: Wed Jun 17, 2020 9:40 am Dankie Ruaan - ekt gister by hulle afgelaai, sover uitstekende diens!
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.