Vredenburg tot Paarl
Hier is nog s385 wat ek vir PWV belowe het as iemand kan help asb.
DD
Jaracal Express
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Jaracal Express
Help asseblief, manne/manninne!!!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Jaracal Express
DD, dit lyk my die Covid hou die mense nog van die pad af!!!
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Jaracal Express
Gaan vandag vorder tot op Brackenfell ,dan kyk ons verder.
DD
DD
