Noord kaap
- visarend
- Newbie

- Posts: 12
- Joined: Mon Mar 28, 2011 6:03 pm
Noord kaap
Is daar enige iemand van die noord kaap op die forum wta meer kan vert?l van die damme hier
Hengel koning
-
Francois Briedenhann
- Sr. Member

- Posts: 452
- Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm
Re: Noord kaap
Middag.
Wat wil jy weet van die damme?My broer vang nou op die oomlik SA'S by bloemhof.
Groete FB
Wat wil jy weet van die damme?My broer vang nou op die oomlik SA'S by bloemhof.
Groete FB
- visarend
- Newbie

- Posts: 12
- Joined: Mon Mar 28, 2011 6:03 pm
Re: Noord kaap
Francois ek dink ek ken jou broer .vang hy tans vir die juniors.ekhengel vir die nk seniors .Is weer gekies vir die sa span.Ek wil navorsing doen oor hengelplekke in die Nooerd Kaap.Dalk n boek skryf of dvd maak wie weet
Hengel koning
-
Vriendin
Re: Noord kaap
Ek het 'n topic begin - hengel plekke in Sentrale SA - kyk daarop - miskien gaan dit bietjie help
-
Vriendin
Re: Noord kaap
Ek sit en dink nou - ons damme val in of die Vrystaat of Noordwes? Is daar enige damme in die Noordkaap behalwe die Boegoeberg (Groblershoop) of damme naby Upington?
- visarend
- Newbie

- Posts: 12
- Joined: Mon Mar 28, 2011 6:03 pm
Re: Noord kaap
Ja Mona daar is Spitskopdam ook.Ek behoort aan n klub in Kimberley en barkley west Lekker teen die vaal
Hengel koning
-
Vriendin
Re: Noord kaap
Ons vang baie op Spitskop en die vangs is altyd baie goed ....... dis net die son!!!!!
Vang jy goed op Barkly want ons was nog nie baie gelukkig daar nie - een groot barber of karp op elke derde uitstappie
Ons het al daar gesit vir 'n hele dag ('n hele groep) en niks gehak nie.
Ons is mal oor die Vaal Rivier - die geriewe kort net bietjie .... bietjie baie aandag.
Vang jy goed op Barkly want ons was nog nie baie gelukkig daar nie - een groot barber of karp op elke derde uitstappie
Ons is mal oor die Vaal Rivier - die geriewe kort net bietjie .... bietjie baie aandag.
-
Francois Briedenhann
- Sr. Member

- Posts: 452
- Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm
Re: Noord kaap
Mona
Ja kai apel is ook n noord kaap dam hahahaha grap net.
Visarend ja hy hengel juniors hy het met die oefen somer met 14 vis begin.
Groete FB
Ja kai apel is ook n noord kaap dam hahahaha grap net.
Visarend ja hy hengel juniors hy het met die oefen somer met 14 vis begin.
Groete FB
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 890
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: Noord kaap
Hi julle,
Hier is so lysie van plekke wat ek redelik gereeld besoek,
Richie 053 581 7120
De Hoek 053 433 1715
Sandveld 053 433 1706 (Bloemhof)
Apiesdeel 053 441 2371
Trans Boegoe Nul8drie vyfhonderd 718nul
Die res is staats geheim.. lol
Groete
KK

Only those who dare to fail greatly can ever achieve greatly
- visarend
- Newbie

- Posts: 12
- Joined: Mon Mar 28, 2011 6:03 pm
Re: Noord kaap
Ek behoort aan barkley klub ook het so n klubgrond by barkley is maar oielik om daar te hengel die grootste karp was 10.3 kg lees die aghaap koerany ,ek doen die vis fiksie en feite ding daarin.dankie kal klong vir daai inligting.Ons klomp moet iewers bymekaar kom vir n lekker hengel trip sommer by Boegoeberg
Hengel koning
-
Dirkie Burger
- Newbie

- Posts: 18
- Joined: Sat Oct 22, 2011 8:23 pm
Re: Noord kaap
Ek gaan self saam met 'n klomp makkers by Boegoeberg vang vanaf die 30ste Desember. Sal julle bietjie laat weet of ons 'n paar grootes gekry het.
Ek sien julle praat baie van die damme, hoekom probeer julle nie die Oranje rivier nie?
Beste hengel plek ooit
Ek sien julle praat baie van die damme, hoekom probeer julle nie die Oranje rivier nie?
Beste hengel plek ooit
- visarend
- Newbie

- Posts: 12
- Joined: Mon Mar 28, 2011 6:03 pm
- Fanie Maritz
- Newbie

- Posts: 34
- Joined: Mon Nov 22, 2010 12:05 pm
Re: Noord kaap
Visarend
hi is bberg se nom 0548330001
hi is bberg se nom 0548330001
25-06 Rem Sendero
222 Sako
6 mm Br
9mm Vektor sp1
44 Mag Taurus
12 Br Beretta A 391 Urika Semi
222 Sako
6 mm Br
9mm Vektor sp1
44 Mag Taurus
12 Br Beretta A 391 Urika Semi
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Noord kaap
Die Eiland Upington se wereld Ek was baie lank terug daar maar dit was n baie lekker kamp dalk kan die manne in daai geweste meer inligting gee

-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Noord kaap
Kalahari Water Holiday Farm- Keimoes Northern Cape South Africa Guest House
Kalahari Water is a privately owned eco-tourism development that lies on a vineyard farm 4km from Keimoes, on an island paradise along the mighty Orange River. River Bush Camp with unique reed huts, an exclusive private caravilla and River Park next to the river amongst mature trees without electricity. Spacious, electrified, fully-equipped family self-catering units between the vineyards. Activities include swimming, fishing, canoeing, tubing, bird watching, 4x4 route, mountain bike and hiking trails. Our area boasts the highest amount of the magnificent Aloe Gariepensis worldwide. Experience the beauty of the aloes and the suprising contrast where the unapproachable desert meets the richness of the oasis of the Orange River.

Kalahari Water
.
Self-catering,camping and Caravanning,tented Camp from R220
Kalahari Water offers an exciting world full of surprising contrasts where the unapproachable desert meets the richness of the Orange River oasis. It is a privately owned eco-adventure tourism development which lies in the middle of a wine farm 4 km off Keimoes, on an island paradise along the Orange River.
We offer a range of accommodation types to suit all guests. First on offer are the six fully equipped self-catering units, which sleep from two to four people. For the nature lovers, there is the Bush Camp with four reed and canvas huts alongside the Orange River. These units have no electricity or warm water. The Caravan and camping Park offers sites along the Orange River with options that include and exclude electricity. For backpackers and smaller groups, we have the Dam Cabana on the bank of the farm's irrigation dam. The establishment also has a wheelchair friendly self-catering unit.
A large lapa is also available for functions and events and it can accommodate more than 20 people. Kalahari Water offers plenty of different activities such as canoeing, hiking, mountain biking, angling and birdwatching. Pro Eco Adventures is located nearby and it also offers more exciting activities such as paintball, river rafting and abseiling. *
http://www.kwathabeng.co.za/travel/sout ... ahariWater

- Christo Els
- Sr. Member

- Posts: 430
- Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm
Re: Noord kaap
Ek bly in upington en sal mense eerder afraai om na die eiland toe te gaan. Die geriewe is nie meer so op standaard nie en rooftogte vind al meer plaas.Vlakvark wrote: Die Eiland Upington se wereld Ek was baie lank terug daar maar dit was n baie lekker kamp dalk kan die manne in daai geweste meer inligting gee
OranjeRus is 'n lekker plek so 20-25 buite Upt.
Kalahari Waters by Keimoes
Die Punt is ook 'n lekker plek maar 'n man moet maar bespreek en daar vang altyd heel wat mane vis daar. (tussen keimoes en kakamas)
Vir groot babers 15+ kg Blou Puts maar sal eers moet uit vind waar.
Dit is nou wel alles teen die rivier en hier is plekke waar die manne vlieg hengel geelvis vang
Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Noord kaap
Christo
Daai Blouputs - het al twee keer daar gaan groot babers aankeer, glo vir my die kalwerkoppe is baie daar grootste een wat ons daar gevang het was 26kilos, kon nie onthou by wie se plaas maar Wimpie op Kakamas het elke keer gereel, hy het altyd n glas winkel gehad weet nie of hy nog daar is nie.
Blok

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Vriendin
Re: Noord kaap
[quote="KalahariKlong"]
Hi julle,
Hier is so lysie van plekke wat ek redelik gereeld besoek,
Richie 053 581 7120
De Hoek 053 433 1715
Sandveld 053 433 1706 (Bloemhof)
Apiesdeel 053 441 2371
Trans Boegoe Nul8drie vyfhonderd 718nul
Die res is staats geheim.. lol
Groete
KK
DIS JUIS DIE STAATSGEHEIME WAARIN ONS GEINTERESSEERD IS

[quote="Francois Briedenhann"]