Scope te koop 4 X 16

Post Reply
henning
Hero Member
Hero Member
Posts: 1315
Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am

Scope te koop 4 X 16

Post by henning »

Hierdie scope het diens gedoen op my 303. Ek het nou ontslae geraak van die geweer en het nie meer nut vir die scope nie.
Die scope het n paar merkies op maar is in 100 % werkende toestand en het my baie goed gedien.

Die scope is n Tasco ( Made in Japan ) 4 - 16 X 40. Ek het die dikte van die buis gemeet en dit is 26mm.
Ek sal die ringe ook saam met die scope gee ( dink dit is Lynx )
Die scope kom ook saam met die stof klappe. Die klappe is deurskynend wat beteken jy kan met dit op skiet in n nood geval of as jy vergeet om dit af te haal.
Hier onder n foto van die kruishaar. Dit verstel in MOA.

Vir al die bo genoemde items R 1 000 VERKOOP

Posgeld vir die koper.
Scope.jpg
Kruishaar.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by henning on Thu Aug 27, 2020 2:28 pm, edited 2 times in total.
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
henning
Hero Member
Hero Member
Posts: 1315
Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am

Re: Scope te koop 4 X 16

Post by henning »

Dag mense.
Dit lyk vir my ek vra seker te veel vir hierdie scope so ek maak nou die prys R 1 000

Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
User avatar
Albertdwk
Full Member
Full Member
Posts: 213
Joined: Thu Nov 23, 2017 8:50 pm

Re: Scope te koop 4 X 16

Post by Albertdwk »

Sal hom neem Henning, stuur vir jou 'n pm

Sent from my SM-A307FN using Tapatalk

henning
Hero Member
Hero Member
Posts: 1315
Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am

Re: Scope te koop 4 X 16

Post by henning »

Reg so.
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
Post Reply