Nuwe lid

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
Louisdewet
Full Member
Full Member
Posts: 181
Joined: Wed Apr 29, 2020 7:19 pm

Nuwe lid

Post by Louisdewet »

More

Dankie vir die saamlees. Dit lyk na ‘n lekker gemeenskap op Jaracal.

Ek skiet .22, 270, 7x64, 303, 308, 375H&H en min halgeweer.

Groete
Louis


Sent from my iPhone using Tapatalk
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7550
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Nuwe lid

Post by Wouter Roets »

Hallo Louis

Baie welkom hier en glo jy sal sommer vinnig jouself tuis maak ten spyte van die feit dat jy n 270 het. ;D

Groetnis
Wouter
User avatar
Toyrsi
Hero Member
Hero Member
Posts: 990
Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm

Re: Nuwe lid

Post by Toyrsi »

Welkom.
Hoop jy geniet.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2944
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Nuwe lid

Post by Lategan1 »

Welkom Louis.

Lekker saamlees en gesels, ja-nee êrens gaan jy agterkom die .270 hoort in die donkerkamertjie!

Dit is nou as jy jou ore uitleen. 8)

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Nuwe lid

Post by tripodmvr »

Jy maak dit net met die feit dat jy 'n 7x64 het. Welkom en kom gesels saam.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Gideon Burger
Full Member
Full Member
Posts: 101
Joined: Tue May 30, 2017 4:44 pm

Re: Nuwe lid

Post by Gideon Burger »

Baie Welkom Louis!
User avatar
Louisdewet
Full Member
Full Member
Posts: 181
Joined: Wed Apr 29, 2020 7:19 pm

Re: Nuwe lid

Post by Louisdewet »

Baie dankie menere!

My 270 was my eerste roer. Ruger M77 Mk II wat ek in 1999 gekoop het toe ek 12 jaar oud was.

My pa het my wel daardie tyd al gewaarsku dat die eienaarskap van ‘n 270 gepaardgaan met baie jaloesie van ander skuts agv ‘n minderwaardigheidskompleks teenoor die kaliber. Ek sien min het verander in die laaste 21 jaar

Ek voel reeds tuis, dankie!


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Nuwe lid

Post by ruaanb »

Die feit dat daai 270 n Ruger is maak dat Wouter jou vergewe. Welkom!


Sent from my iPhone using Tapatalk
Post Reply