boog jag
-
Herman Venter
- Hero Member

- Posts: 645
- Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm
boog jag
Hi manne,
Word daar nie goed soos boog jag kursuse aangebied nie, sal daarvan hou om biki meer te leer van die sport en sal graag so iet wil by woon as daar is?
Groete
Herman

Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
- henried
- Hero Member

- Posts: 2343
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: boog jag
Nie waarvan ek weet nie.... 
Kry vir Gerhard of een van die manne wat weet om 'n dag saam met jou te spandeer, indien dit vir jou moontlik is.
Persoonlik het ek al tyd saam met DP spandeer, ek het gekyk, hy het my seuns en vrou gehelp....
Dit was iets waarmee ek baie gesukkel het, gelukkig het ek 'n vriend wat my kon help, met tye het die boog my moed amper gebreek.

Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "

Boskraai
Re: boog jag
Dagse,
Ek kry ook nou nie dadelik informasie vir jou vraag nie maar ek het al baie geleer uit my maandelikse tydskrifte uit.
http://www.sabowhunters.co.za/swd/asp/s ... ?Page=Home
Ek hoop dit help, mooi loop.
Boskraai.

- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: boog jag
Hi Herra.
Waarna spesifiek verwys jy, boog jag kursesse or om jou boog beter te kan skiet?
Ek weet ABO (www.abo.org.za) het 'n COP (certificate of proficiency) wat hulle doen. blykbaar baie goed.
Laat weet maar

ek soek nog wapens...
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: boog jag
Vir jou wat so ver van die groot stede af sit gaan dit dalk baat om
Redge hulle se Impak dvd's the kry (1 tot 3). Hulle gaan mooi deur die
spesies en veduidelik hulle geaardheid asook hulle skoot plasing.
Redge hulle se Impak dvd's the kry (1 tot 3). Hulle gaan mooi deur die
spesies en veduidelik hulle geaardheid asook hulle skoot plasing.
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: boog jag
Herman,
Jong jy moet nou maar eers rustig wees en lekke baie pyle skiet en die boog leer ken.
Onthou jy moet 30 en 40 yards ook oefen.
Nie om so ver te jag nie maar omdat jy dan makliker sien as jy voute maak.
Ek sal jou help so veel ek kan van die kant af.
Moenie skaam wees om vrae te vra nie.
Katu is bietjie ver om jou prakties te kom wys en help...
Maar meskien kom kuier ek in jou wereld volgende winter.

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: boog jag
Die ander idee is dat as jy skiet en jy nie seker is hoe om iets te stel nie, of 'n probleem het, neem 'n foto en post hom hier. Dan kan ons analiseer en jou help.
Sterkte, soos Gerhard se, skiet nou eers 'n komp pyle.
ek het verlede December 1000 pyle geskiet 10m van 'n butt af om my nuwe release gewoond te raak en die tegniek te oefen. Na daai 1000 skote het ek eers my sight opgesit en toe begin weer kolle skiet. Dit het my baiie gehelp, veral as mens 50-100m skote skiet om jou vorm en als reg te he. Hoe langer die skoot, hoe makliker kan jy sien as daar ietsie fout is met jou setup en tune ens.
Lekker skiet!
Sterkte, soos Gerhard se, skiet nou eers 'n komp pyle.
ek het verlede December 1000 pyle geskiet 10m van 'n butt af om my nuwe release gewoond te raak en die tegniek te oefen. Na daai 1000 skote het ek eers my sight opgesit en toe begin weer kolle skiet. Dit het my baiie gehelp, veral as mens 50-100m skote skiet om jou vorm en als reg te he. Hoe langer die skoot, hoe makliker kan jy sien as daar ietsie fout is met jou setup en tune ens.
Lekker skiet!
ek soek nog wapens...
-
Herman Venter
- Hero Member

- Posts: 645
- Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm
Re: boog jag
Dankie manne,
Wat ek bedoel met boog jag kursus is maar net soos al die fyn dingetjies soos skoot plasing met n boog , wanneer om te skiet en so aan! Ek sal daardie DVD by Redge bestel, nie geweet hulle het so iets nie maar glo dit sal my baie help!
Gerhard
Dankie man, ek sal virseker op jou knoppie druk as ek iets wil weer soos ek tot dusver al gedoen het!
Ja ek skiet nog net op 20 yards maar sal seker van more af biki verder terug beweeg om te kyk wat hy maak, ek is nou net bang omdat ek nou net die BH Butt het dat ek die Butt skoon mis skiet agv my sight wat dalk nie reg ingestel is nie!

- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: boog jag
Hi Herman - lees nou eers die een raak. Ek behoort aan die volgende: http://www.bowhunting.co.za/default.aspx gaan loer maar so bietjie daar.
Ons het gereeld sulke soort van opleidings jy moet maar die site dophou. Weet dit is bietjie wyd van jou af maar mens weet nooit. Miskien val daar een wat jy dalk die kant is.

When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !