Vir die .243 manne

Post Reply
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Vir die .243 manne

Post by FHM »

Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Vir die .243 manne

Post by Geno »

My .243Ackley jakkalsgewere skiet ook deur 'n 10mm VRN500 gong onder 220m as die gong groot en swaar is.
Iets soos 'n jakkalskop en halflyf is fine solank hy anderkant 150m staan.
Spoed maak n gong dood. Niks anders nie tensy jy AP ammo skiet.

Die was met 'n 55gr Ballistic Tip teen 4330fps
Die splashes is 'n 143gr 6.5mm ELDX teen 2740fps MV.

Image
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5021
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Vir die .243 manne

Post by Frederik »

Netjies interesant.
savage(P Coetzer)
Hero Member
Hero Member
Posts: 973
Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm

Re: Vir die .243 manne

Post by savage(P Coetzer) »

Dink nie daai manne besef hoe naby hulle gekom het aan om hul eie bloed te bloei nie. Om op 12yrds op staal te skiet is net malligheid! Salute 243!
User avatar
Pumarais
Full Member
Full Member
Posts: 223
Joined: Sun Mar 26, 2017 8:50 pm

Re: Vir die .243 manne

Post by Pumarais »

Ek stem en die beste van alles is dat al daai gewere gelaai is en op safe is terwyl daai ou vorentoe loop om die gong reg te maak.
Ek kan mos in my klere oor ñ safety op ñ geweer. Ek weet nie eers hoekom daar so ding op ñ geweer is nie.
ñ Veilige geweer is een sonder ñ patroon in die loop.


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Vir die .243 manne

Post by FHM »

Pumarais wrote: Thu Apr 30, 2020 11:37 pm Ek stem en die beste van alles is dat al daai gewere gelaai is en op safe is terwyl daai ou vorentoe loop om die gong reg te maak.
Ek kan mos in my klere oor ñ safety op ñ geweer. Ek weet nie eers hoekom daar so ding op ñ geweer is nie.
ñ Veilige geweer is een sonder ñ patroon in die loop.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek het dit ook agtergekom toe ek gekyk het... ;)
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Vir die .243 manne

Post by Cobus(Cobb) »

savage(P Coetzer) wrote: Wed Apr 29, 2020 3:32 pm Dink nie daai manne besef hoe naby hulle gekom het aan om hul eie bloed te bloei nie. Om op 12yrds op staal te skiet is net malligheid! Salute 243!
Daai moet iemand nog vir my bewys......(en née...nie daai video waar die ou sy oormowwe afskiet nie....ons almal weet nou al dis n fake)
Verder dink ek dis twee manne wat hulle gewere redelik onveilig hanteer

Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
savage(P Coetzer)
Hero Member
Hero Member
Posts: 973
Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm

Re: Vir die .243 manne

Post by savage(P Coetzer) »

Cobus ek het so 4 jr gelede n cruiser se regter venster uitgeskiet op n stuk op staal op 30m. Daai koeel/fragment het amper reguit terug gekom en die ruit so 5m links van my gebreek
Koos Barnard
Hero Member
Hero Member
Posts: 2150
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am

Re: Vir die .243 manne

Post by Koos Barnard »

Cobus, my eie seun is so drie jaar gelede deur 'n stuk koeël getref in die gesig en moes doktersbehandeling kry nadat hulle op die sogenaamde pepper popper staalghongs met 'n handwapen geskiet het. Hy was 'n baanoffisier en het skuins agter die skut gestaan. Hy was nie die enigste persoon wat getref is deur skrapnel nie, 'n tweede persoon is ook getref en ook hy moes hospitaal toe.
Mooi loop
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13526
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Vir die .243 manne

Post by Capt. Yoda »

Ek het myself ook al raak geskiet met n 357 op n gong
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Vir die .243 manne

Post by FHM »

Ja nee lyk my ou Cobus was nog gelukkig sover ;)
So paar jaar terug is ek en oorlede broertjie by skietbaan buite WVB. Nadat ons teikens geskiet het juk ons agterwerelde vir die valplate. Skiet hy met 'n 9mm FMJ's na valplaat so 20 meter ver. Ek staan skuins links agter hom en wag vir my beurt. Skielik voel ek n bysteek regs van my naaltjie en gryp/klap na die brandpyn, seker dis n by of iets wat my gesteek het. Verbaas sien ek so bietjie bloed deur my hemp sypel - lig op en jou wragtigwaar sit daar so 4 mm stukkie koper skrapnel in my vel met net n puntjie wat uitsteek. En hier is die ding, nie een van ons het skietbrille opgehad nie.... :angel:
So dit gebeur wel, en dis een van die hoofredes dat ons skietbrille op die baan MOET dra.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
Post Reply