Naand Manne
Ek sit en wonder watse FFP teleskope in die prysklas van sê R15-R20k val en hoe hulle vergelyk.
Verkieslik MOA teleskope
Vortex PST Gen 2
Athlon
Burris XTR 2
Sent from my iPhone using Tapatalk
Medium ‘Budget’ FFP Scopes
-
Ranger
- Hero Member

- Posts: 888
- Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am
Re: Medium ‘Budget’ FFP Scopes
Bushnell Elite Tactical LRTS can be added to your list
Howa 30.06 / 6.5 Creedmoor / 223 Rem
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Medium ‘Budget’ FFP Scopes
Leupold LRP
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Jacques.308
- Sr. Member

- Posts: 499
- Joined: Sun Mar 15, 2015 10:25 am
Re: Medium ‘Budget’ FFP Scopes
Doen jouself n guns en gaan kyk bietjie na n nuwe teleskoop wat nou na die lockdown launch in SA. Element optics is die scopes se naam hulle het 3 modelle en al 3 is gemik op die langafstand mark, pryse is baie goed dollar gewys.
Groetnis
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
Groetnis
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1614
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: Medium ‘Budget’ FFP Scopes
Apie ek skiet 'n Burris XTR 11 5-25. Jy kry waarvoor jy betaal. Lieflike reticle. Lekker turrets.
Ek het my last ompraat om die Burris te koop ipv die PST gen 2 wat paar rand duurder was. Sal nooit weet of dit die regte besluit was.
2 daughters. Plenty guns.
Ek het my last ompraat om die Burris te koop ipv die PST gen 2 wat paar rand duurder was. Sal nooit weet of dit die regte besluit was.
2 daughters. Plenty guns.
Francois Vogel