Wil graag jul kommentaar hoor oor hierdie toets van 'n 577.
https://www.youtube.com/watch?v=aDcqxBYS7bw&t=112s
Toets van grootkaliber
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Toets van grootkaliber
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Toets van grootkaliber
Nie ons dam se eende nie!
Ek is self "recoil-sensitief" maar het gevind dat 'n dubbel uit die vuis minder byt as 'n 375 van die bank af.
Ek is self "recoil-sensitief" maar het gevind dat 'n dubbel uit die vuis minder byt as 'n 375 van die bank af.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Toets van grootkaliber
Wat dink jy van gedagtes oor 'n veilige skietrigting en kanse van wegskram koeëls?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Toets van grootkaliber
Marius, ons kan hare kloof oor die skietafstand en die hoogte van die wal sowel as die nabyheid van die toeskouers, maar die feit dat die teiken "sag" is almal gehoorbeskerming dra is vir my 'n teken dat die "RO" nie mogge-troffe die mense laat skiet nie. Behalwe vir die perd wat kniel en dan opstaan en omdraai met die roer is die skuts redelik veilig.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Toets van grootkaliber
....en op daai sfstand is die penetrasie van so 'n aard dat daar nie veel gaan wees wat kan wegskram nie, maar veiligheids brille sou seker nie uit plek weea nie.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Toets van grootkaliber
Ek het gisteraand na die video gekyk en dit wat ek nou sien is blykbaar 'n verdere geredigeerde weergawe. Die beeste wat nou in die agtergrond is was in groot getalle bo op die rand wat as skietwal gebruik is. Daarom het ek dit geplaas, want 'n wegskram is altyd moontlik. Ek dink daar was heelwat mense wat daaroor kommentaar gelewer het.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Toets van grootkaliber
Wat van die beeste op die rand? Sekerlik nie veilige skote met hulle agter nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Toets van grootkaliber
ek kan nie veel toevoeg wat reeds gese is nie,
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Toets van grootkaliber
Nie een van die grapkaste weet hoe om n dubbel vas te hou nie
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44